× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 1 month ago #228445 by MMCC
Hi almal!!

Hopeful ek is so jammer om te hoor. Mens kry nog regtig siek mense in d wereld. Ek hoop jy voel al bietjie beter en sal bid vi jo.

Ek hoop dit gan goed met d ander?

AFM - dit gan ok. Ek het besluit om ees vlg week te toets. x so bang vir die BFN dat eki te haastig wl wesi. X mre op dag 28 van my siklus, nadat dt angehelp is met d duphaston. Ek ht d suster by my ginae se kantoor gebel en sy het ook aanbeveel dat ek n week na dag 28 kan toets, so ek sal ma vlg dinsdag ogg dit dun. Sal julle dan op hoogte hou van d uitslae.

Lekker aandjie vir almal

xoxo

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228421 by Hopeful
Dankie Ruby, ek warduur elke liewe gebed op die stadium oor ek self so sukle om te bid ( ek gaan die week met ons DS gaan praat oor dit ) so regtig baie baie baie dankie

Zettie moet nie worry nie jy het my glad nie ontstell nie ek sou elkgeval vandag kom post het oor wat vrydag gebuer het :)

Dankie vir julle onderstuening :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228420 by zettie
Hallo Julle

Hopeful ek is regtig jammer as ek jou onstel het ek was net onmiddelik opgewonde en gedink kan jou miskien help :cry: Ek kan dink al die teleerstelling is baie swaar vir jou.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228417 by CheriseF
Hopeful - :heart:

My hart breek vir jou! Jy is so 'n great mens!

Eerstens moet jy nie jammer se vir jou post nie, dis waarvoor ons hier is, dat almal so nou en dan bietjie kan stoom afblaas.

Al wat ek kan se is die Here ken jou hart en jou seer en ek weet sommer hy is besig met 'n groot plan vir jou en die baba wat julle gaan kry.

Dis aaklig om so te wag, ek wil heeltyd se byt vas en hou aan hoop maar ek weet dis nie wat jy wil hoor nie.

Ek maak jou'n prioriteit in my gebede!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228415 by Hopeful
More almal,
Hoe was julle naweek? Bloomie dit is wonderlike nuus ek hou so duim vas dat die jou maand is :rock:
AFM: n rustige naweek agter die rug net gerus was baie lekker :)

Zettie, ongelukig is dit n hoax het al vrydag daarvan uitgevind baie opgewonde geraak en toe ja...... in trane gewees die res van vrydag. Ek kan nie glo daar is sulke SIEK mense daar buit nie.
Voel nou al bietjie beter maar is nog baie broos die hele storie raak nou net een te veel vir my en ek voel ek is elke dag op breek punt en n total emotional wrak!!!! Toe ek dit vir DH proebeer verduidelik toe se hy hyt geweet dit gaan gebuer en dat my hopes gaan op kry vir niks nie en ek moet nie opgewonde raak oor goed nie!!!!!! Ek dog ek bliksim hom met die fuis!!!!!!!!! ( sorry my taal ) ek weet hy proebeer help en my man is n accountant so hy doen nie baie goed met die hele emosies ding nie en try altyd n oplosing soek of raad gee waneer al wat ek will hy moet doen is my n drukkie gee. Toe later se hy vir my ek is weird en vra of ek op my period is dit was vir my die top punt en draai net daar om en tjank die res van die aand!!!!!!!!!!!!!!!! Ongevoelige buffel!!!!!!!!!!!!
Ek weet regtig nie weer hoe lank ek dit kan doen nie, my huiwelik, geloof en self lui hier onder en nou sit ek met n klaar baba kamer en geen kind nie en besef hoe STUPID dit is ek voel ek will sommer die hele kamer uitmekaar haal en liewers stoor maar dan sal DH dink ek het nou REGTIG my varkies verloor!!!!

Sorry vir my aaklige post maar ek weet nie meer nie :cry:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228409 by zettie
Hopeful kyk hier weet nie of dit hoax is. ....Hallo almal, ons opsoek na iemand wat n gesonde 2ling (dogtertjies) wil aan neem! Hule is 2 daggies oud en nog in die hospitaal! Dis dringend! As enige iemand weet van iemand wat ook graag engeltjies wil he laat weet my asb!? Die mamma kan nie vir hulle sorg nie! Dis blanke dogtertjies! Dankie Charmaine Engelbreght 0824984597 stuur asb aan. Ek weet ook nie of julle kan aaneem uit SA nie

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228387 by Blommie
Hallo dames

Wil net kom se my progesteroon telling is 58.4 op 6dpo :woohoo: en dit sonder meds

Julle moet almal 'n wonderlike naweek he

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account