× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 1 month ago #228538 by MMCC
Baie dankie Ruby!!! Ek waardeer jo bemoediging. Ek sal vasbyt en ni moed verlori. Ek voel bje beter danki!! :)

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228537 by MMCC
Hopeful - bje danki! Ek waardeer dt verskriklik bje! Ek ht so lank laas op my eie n AF gehad dt eki mee onthou of da tekens wasi :) ek sal nog moed hou tot vlg wk, ek en DH ht beslt ons sal nug wee probeer indien oz ni ons BFP d keer kry. Dana sal ons n blaaskansie vat en wee probeer. Weereens danki vi jo bemoediging!

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228536 by CheriseF
Hi almal,

Jammer ek doen nie nou personals nie, wil net se:

MMCC - jy het nie 'n siklus nodig om swanger te raak nie! Ek het dit al so baie gesien gebeur, dokters forseer 'n siklus want dis makliker vir hulle om jou te monitor. Ook met meds kom jou siklus meer gereeld.

Ek was op al daai meds en nog meer, prosedures en nog meer. Maar ek het te involved geraak en naderhand gevoel die swangerskap le in die dokter se hande en dit doen nie, 'n swangerskap le in God se hande. Ek het nie geweet waar in my siklus ek was nie, het net simptome gekry en getoets, dit was positief. Moet nie dat jou siklus jou omkrap nie, ek kan nou nog nie sin maak van wanneer ek geOV het nie.

Hoop dit gee jou bietjie hoop, vasbyt! Dis nie maklik nie, maar bly positief. Jou BFP is oppad :heart:
The following user(s) said Thank You: MMCC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228535 by Hopeful
MMCC, soos jy gese het die suter by die dokter ook vir jou gese dit is maar beter om eers volgende week te toets so hou moed jong, kry jy gewoonlik enige tekens dat AF opad is? ag jong ek hoop regtig jy is nie uit die maand nie sal stuif duim vas hou

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228534 by MMCC
Mre almal! Blommie bje sterkte mt d toets ek hoop dus jo BFP! Hopeful x bje bly vi julle hoop julle gan d nuwe huis terdee geniet wanne dt kla is. AFM voel nog gladni beter na giste se toets ni maar ek ht nog bietjie hoop vir vlg wk. Hopeful ek is seker davan ek ht d woensdag na d inspuiting OV, wnt ek ht bje ongemaklik gevoel en ht bietjie pyn gehad. Ek is dan vandag 14 dpo. AF ht dam nugi sy verskyning gmk ni so ek hoop nug klein bietjie. Dus ma moeilik vi my om bje hoop da op te sit omdat ek my AF ma bje ongereeld kry en al d vorige kere wt ek getoets ht was dt ma altyd BFN. Die BFP van d ovidrel shot ht my skoon in ekstase gehad al ht ek geweet dt is slegs vani inspuiting. Lekker dag vi almal

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228528 by Hopeful
More almal,

Zettie ek is bly dat alles goed gegaan het met die scan :) nou kan julle lekker kamer maak.

MMCC niks is verlore tot AF nie opdaag nie gee dit maar nog kaans weet jy watter dag jy ge OV het?

Blommie, voorspoed met die toets ek hoop so dis jou maand die

Snoekie, ek hoop jy geniet die fakansiekie :)

Waneer is Jooste weer terug van JHB af?

AFM: nie veel nuus nie werk werk werk. Ons voorige huis koop het mos deer die mat geval maar ons het nou laas week n nuwe plek gekry wat ons koop dit is n nuwe ontwikleing en hulle begin einde van die maand bou en die complex gaan 10 maande vat voor dit klaar is. Ons wag nou net vir die bank se laaste goed maar ons behoort by die einde van die week te teken so dit is nogals exciting :)

Lekker dag vir almal dit is darem al woensdag

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 1 month ago #228518 by Blommie
Hallo almal

Zettie - Waar is daai foto van jou seuntjie???

MMCC - Moet nie moed verloor nie. Dalk is dit net bietjie vroeg

Al die ander halloo


AFM: 12dpo vandag. Gaan vandag sommer 2 clear blue toetse koop. Voel van gister aand bietjie :sick: . Maar wil nie te veel van dit maak nie. Ek weet nog nie wanneer ek weer gaan toets nie.

Lekker daggie

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account