× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #156012 by Kinderelomelo
Ansa, laat jou ML voor jou staan as jy sit vir die spinaal, le teen hom soortvan vir ondersteuning, buig jou rug effens en probeer nie tens wees nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155975 by Morgan
Hexy ek was nie voor die tyd dood gespuit met die spinaal nie, maar soos ek se dit was darm nie te erg nie... en myne moes die nr 3 keer insot voor hy die regte plek gekry het.

Ja Ansa onthou daai pilletjie hulle is hel duur iets soos R800 vir 2 maar dit werk!

Unitas wil die katerter ook voor die tyd insit voor jy teater toe gaan, maar as jy vra dan doen hulle dit so. Daars n sister killian sy is die oulikeste oulikste mens, sy help in teater en sy laat mens so gemaklik voel.

Alles klink nou sooo erg maar dis rerig nie so erg nie ek sal dit enige tyd weer doen!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155965 by sexy~hexy
Ansa, hulle spuit darem jou rug dood voor hulle begin met die epiduraal/spinaal.

En ek stem, vra of hulle die kateter kan insit in die teater, paar plekke wil dit voor die tyd doen, myne het hulle gesukkel mee en eers in die teater gaan insit, dankie tog.

Ek het te lekker tv gekyk :D Ek moes maar, want my baba was in NICU :S

Ansa, as jy nie gaan borsvoed, onthou om net vir dokter die pilletjie te vra om jou melk te laat opdroog.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155958 by Morgan
Ok nog n paar tips as ek terug dink.

Dis BAIE warm in die maternity ward so vat koel klere.

Unitas verkies die babas eerder nie babygrows aanhet nie maar eerder n los broek en hemp, dis vir hulle makliker om die babas skoon te maak.

Moenie geld mors op die earphones nie daars rerig nie tyd om eers vir die TV te kyk nie.

Vaseline is die beste vir daai eerste vuil doeke, dit keer dat dit in die vel in trek en dan maak dit maklik skoon.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155957 by Ansa_S
Dankie Morgan, ek het ook gedink om vir hul te vra om dit in te sit as ek klaar verdoof is.

Ek gaan nou eers bietjie groet en later weer inloer.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155950 by Morgan
Hulle doen n spinaal met n keiser en nie n epiduraal nie... daars nie n groot verskil nie die een hou net nie so lank nie.

Dit was bietjie seer maar ook nie so erg nie, die seerste van als vir my was die drip. Hulle se mos altyd mens voel nog druking maar nie pyn na die spinaal nie maar ek het NIKS gevoel nie ek het my man nog gevra wane begin hulle toe is Carli al uit. Ek was net naar daarvan.

Ooo ja n tip... vra hulle moet die kateter eers insit na die spinaal, dan voel jy dit nie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #155940 by Morgan

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account