Haaaai almal - en nous almal al weg lyk dit...
Morgs helloo en dankie vir die keiser tips!Ek weti of ek ene gan kry nie..hoop nog boeta draai in tyd!!
Ansa - jy moet dit probeer laat jou man drie keer tap op jou maag en kyk hoeveel keer MJ terug-tap....Eoin is baie oulik met dit as pappa 4x dan skop hy 4x, 3x - 3x ens...vreeslik cute!!!
Cornel - ai man dolla!!!Drukkies vir jou man!!!!As jy nog naby Ltx se wereld kom wanner julle kom holiday - kan ons reel om te ontmoet as jy wil??
Skuus almal anders - dis vir nou al wat ek kan onthou, maar ek se vir julle ok almal HAAAAALLLOOOOO!!!!!
Iemand het gevra oor die aborsie van skoonsus...skuus maar ek is nou die vark in die familie want ek het haar gister face to face oor die ding gekonfronteer en gevra hoe ver sy al is, toe sy so ewe jokingly se "nie n clue nie" het ek haar reguit gese ek hoop sy besef wat sy doen want daai baba se hart klop al en dat dit moord sal wees...anyhoe ek en dh gan nog een laaste keer met hulle reguit praat hieroor en hoe dit al die ander dinge met haar pa beinvloed ens..en dan is dit nou klaar
Sjoe en verder gan dit nog goed..ek het gister geskrik toe ek my maag sien - goeie genade!!!!!Dis reusagtig - ek was so groot op my einde met Markus!!
Ek wil eintlik net gou iets vra want ek kan dit glad nie onthou nie...hoe lank voor die geboorte en hoe gereeld het julle daai tipies af-tipe kramp of bh-krampe gekry...want hel julle ek kry dit elke liewe dag al van laasweek af en daars nog 5weke oor!!!