× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #156293 by Kriek
Hallo almal!!

Liewe genade, ek het nou amper op my rug geval, het nou gynie gebel om afspraak te maak vir my eerste scan. Gaan die 25ste, dan is ek 7 weke. R1150 vir die eerste ondersoek, liewe land, dink ek moes n ander beroep gekies het. :dry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #156277 by Cornel
Goeie more dames!

Voel darem bietjie beter vandag!

Klippie ~ BAIE BAIE GELUK MET JOU VERJAARSDAG,HOOP JY HET 'N WONDERLIKE DAG EN 'N GESEENDE JAAR! :woohoo:

Nie veel nuus van my kant af nie!

Waar is almal!!!!!!!???????? :ohmy:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #156202 by Goggatjies
Goeie More

KLIPSTER - baie geluk met jou verjaarsdag, hoop jy het 'n wonderlike dag!!!

Marie, ek hoop dit is boeta wat besig om reg te maak om nou te kom, jy sal moet sms, want ek is more en maandag nie hier nie.

Gaan goed, nie klagtes nie, werk moet net vinnig klaar kom dat ek nou bietjie kan verlof vat.

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #156167 by marie r
Hi Julle.

Hoe gaan dit met almal? Ek hoop darem ok.

Ek was gister bietjie mia gewees. Eduan was weer in 'n moeilike bui gewees en het my omtrent nie toegelaat om by die rekenaar uit te kom nie. Sorry julle.

Sjoe ek het gister aand vreeslik sleg geslaap, seker net so 3 ure geslaap.. Het @ 10uur begin "krampe" kry en gedog dit is nou sulke tyd. Dit het bietjie erger geraak, maar dit was so ongereeld. Soos ek nou stil sit voel ek so nou en dan 'n kramp, maar niks ernstigs nie. Hoop dit is boetie wat planne maak om sy opwagting te maak.



Klippie, weereens baie geluk met jou verjaarsdag. Hier is ietsie vir jou...


Lekker dag vir julle dames. Praat later weer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #156134 by Ansa_S
Dankie julle ek sal die tips onthou.

Ek glo nie ek gaan eers van die staanspoor af melk he nie, het mos 'n borsreduksie gehad, so my melkkliere is weg. My borste word nie eers regtig groter nie, net vet bygekry maar dis al.

Sal maar vir ginekoloog vra oor die melk in borste,

Julle moet 'n lekker aand he, ek hoop ek slaap beter vanaand!

Driekie sterkte met die skoonsus, aborsie is iets waaraan ek myself nie kan indink nie, veral nie as dit 'n normale swangerskap is tussen 2 mense wat mekaar lief het nie.

baai!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #156126 by Goggatjies
Lekker aand
More is soos 'n Vrydag vir myu - whoohoo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #156089 by Cornel
Dames ek gaan groet,vroutjie wat hier is (nou 4 maande hier) voel ook nie lekker nie.....

Lekker middag en aandjie vir julle almal!

Hoop ek staan more in 'n beter bui op!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account