× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 7 months ago #234528 by Bytjie
Middag dames,

Hoop en vertrou almal is op 'n goeie plek.

Hopeful - dankie dat jy altyd bietjie moed vir ander in praat en ek weet dis nie maklik nie.

Zarah hoe smaak daai druppels.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234514 by Hopeful

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Zarah

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234508 by Zarah
Ek kan nie wag vir update oor kleinding nie! Jy moet groot asb n manier kry om ons te laat weet wanneer jy in kraam gaan.

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Gelukkig is my vlg paar weke baie besig met werk. Moet ook weer travel.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234506 by Hopeful
Zarah, ek stem saam met Jooste, pas jou self baie mooi op hier duer wand dit vat sy tol aan mens se siel en ligaam en huiwelik ( veral mens se huiwelik ) so doen wat jy moet om na jou self te kyk en as dit is om bietjie never minded te wees daar oor is dit ook reg. Groot drukkie vriendin

Jooste so exciting oor jou scan hoe laat is die scan? en jy betree seker nou die stadium wat jy elke week vir een moet gaan ne? shoe ek kan amper nie glo dit is al teid vir daai ou kleinding om hier te wees nie!!! so exciting!!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234504 by joo~ste
Hopeful
Ja, ek voel regtig heerlik ontspanne. Natuurlik is daar nou weer 'n paar dinge by die werk wat aandag moet geniet, maar ek is in 'n goeie plek in my kop en doen letterlik net elke dag waarvoor ek kans sien en lus het. Jy ook nog op 'n "okay" - plekkie in jou kop?? Dit is soms moeilik om daar te bly met TTC-sake.

Zarah
Sien jy gaan homeopatie ook inkorporeer by jou TTC planne. Ek het al sulke wonderlike dinge daarvan gehoor. Ek onthou daardie gevoel van "afgeskakel" wees. Dit is eintlik wonderlik, want gedurende die 42 siklusse wat ons probeer swanger word het (ons het op siklus 43 swanger geword) - het ek menigte net afgeskakel en deur die motions gegaan. Ek dink dit was my liggaam en siel se manier om my te beskerm teen die aanhoudende teleurstelling wat maar net nie wou op hou nie. As jy nou so afgeskakel voel - gaan saam daarmee en doen net wat jy moet doen om okay te voel (gym, dieet, aandag aan jou man, dalk selfs geen OPKs - wat ookal). Sulke ruskanse gee 'n mens weer moed om voluit te gaan 'n maand of vier daarna.

AFM
Ek gaan vandag vir my 36 weke scan. Kan nie wat om te sien hoe babsie gegroei het nie. Met ons 33 weke scan was kleinding 2.1kg.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234503 by Zarah
More

Welkom terug Jooste! Lekker om weer van jou te hoor.

Hopeful, ek het die druppels begin drink. Het ook gister n positief op OPK gekry en n BD sessie ingewerk. Sal maar kyk hoe ver ek vanaand kom met nog 1.

Vergewe my dames, maar ek is glad nie meer optimisties nie. Ook nie negatief nie. Na 15 maande se op en af is ek nou net afgeskakel.

Ek is omtrent 15kg oorgewig. So ek geniet vreeslik die gym deesdae en ek is net gesond. Niks meer wyn, suiker en brood.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #234497 by Hopeful
Hi Jooste klink darem of jy ontspanne terug gekom het van die vakansie en voorspoed met die laaste paar goedtjies wat nog oor is.

Hoe gaan dit met almal anders vandag?

Zarah het jy al begin met jou drupples?

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account