× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #143960 by Goggatjies
Wow laliek, dit klink belowend

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143958 by Laliek
Hallo julle!!!

Klipster!!! Whoohoo vir jou en Slakkie altwee vir daai PVA.

Ek sien nog hoe join Klippie, Slakkie, Hexy en Ankia my op die Aug/Sept mommies thread yippeee!!

Pais - Rikus is gorgeous en weereens baie geluk!! Kan nie wag vir jou birth story nie!!

Julle ek het goeie nuus gekry vanoggend en hou vir my duime vas dit werk uit!!

My sussie is in dieselfde rigting as ek en sy het so middel verlede jaar haar eie besigheid begin met paar klein kliente. Sy het intussen nou 'n omie ontmoet wat sy praktyk wil verkoop en binnekort aftree so sy gaan nou van die einde van die maand in partnership met hom wees want sy gaan die praktyk oorvat. So sy gaan dalk nie tyd he om haar kliente ook tussen in te doen nie. Sy't my vanoggend gevra of ek nie dalk sal oorweeg om dit oor te vat nie, maw dit sal beteken dit cover my salaris wat ek nou verdien, plus ek gaan sooo baie vrye tyd he wat ideaal sal wees as baba hier is!! Plus ek sal dalk nog ekstra ook maak want ek sal nogsteeds uithelp hier en daar by my huidige firma oohh ek is nou excited!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143957 by Slakkie
WHOOOHOOOO Paisley jy is 'n MAMMA!!!!!!!!!! Vertel Vertel Vertel!!!!

Jip ek is soooo opgewonde, ek wou mos al lankal IUI maar ek dink manlief was nog nie reg nie en toe wou ek hom nie druk nie maar nou een aand voor die tv toe vra hy nou wanneer gee ons nou bietjie dringend aandag aan die baba saak so nou is die tyd uiteindelik hier ek hoop ek volg in jou voetspore!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143956 by sexy~hexy
Amptelike CONGRATS Pais :) Soos Ankia se, kan nie wag om te hoor van jou birth storie nie!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143953 by Goggatjies
Wow, ek sien nou die foto's op fb

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143952 by Goggatjies
Hallo pais

Ons kan nie wag om te hoor hoe het dit gegaan nie
was dit keiser of normaal - vertel girl

Wow ek kry sommer hoendervleis om te dink jy hou jou baba vas

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143949 by Paisley
hello dames!!! EK IS 'n MAMMA!!! Kan julle dit glo??

sorry dat ek geen personals doen nie. Sien net 'n whoohoo is in orde vir ou slakker!!! Bly die bal is aan die rol!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account