× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #143911 by Tienka
Hallooooo Driekster, het vanoggend gewonder of julle nog lekker kuier!!!

Ek is so bly Eoin groei so mooi en dat julle mooi fototjies gekry het. Jy moet asb vir ons kom post wanneer jy weer terug is by die kantoor. Geniet die res van die tydjie hier en se asb vir jou ma baie groete en gee sommer vir haar 'n drukkie van my af!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143909 by Driekie
Hi en helloooooo almal!!!!!

Eerste wil ek net graag vir almal n baie baie geseende en voorspoedige nuwe jaar met nuwe uitdagings en blessings toewens!!!

Ek het als gan lees en klink of almal n lekker jolly feestyd gehad het!Net vir Ankies - sterkte vir jou sussie en Morgs vir jou vriendin - genade ons dit kan glad nie maklik of lekker wees nie!!
Hlise baie geluk met jou nuwe pienkvoet en Ans - geluk met jou seuna!!!!!!!
Pais - baie baie baie geluk weereens met klein Rikus!!Dit klink of hy so klein is - net 2,75kg!Sjoe!!Kan nie wag vir jou hele storie nie!
Anje - baie geluk met julle naam-besluit - dis regtig ongelooflik mooi!
Tienks - geluk met nuwe kietie, Hexy met die nuwe ryding, Slakkie met IUI, Cornel en Strik met julle poa
Ella - so jammer oor dit nie gewerk het nie maar tog so bly en dankbaar dat jy so sterk is - baie sterkte vir julle besluit vir April!!!
En daar is nou nog goed wat ek glad nie kan onthou nie!!!

K - dit gaan baie baie goed - ons hou nog vakansie en ek sal die 10de weer terug wees..weet net nie hoe ons met ons pakkaas goed terug in MFK gaan kom nie!!Ons kar gaan uit sy nate bars!

IVM my 4d die 28ste - dit was FANTASTIES gewees!Maryke is die beste en WOW die fasiliteite by GENESIS is amazing en skoon en ek kan aan en aan gaan!Ons het baie baie fototjies van Eoin se gesiggie gekry - hyt n oulike wipneusie en lekker bol-wangetjies!!Hy het n gimnastiek-move beet waar hy sy linkerbeen reguit opgetrek het teen sy lyfie en met sy voet in sy hand teen sy gesiggie le (moenie vra hoe nie!) en die ander een hou hy die tools helemal toe - ons kon eers heel aan die einde na baie geskud en stoei darem verseker sien hys n seuntjie!Hys baie baie rustig en sy hartjie klop teen 130bpm en hy weeg 1,2kg - hy groei normaal maar meet 6dae jonger as my datums.Die water is nog n probleem en hy le brug - so Maryke het my n verslag gegee waar sy vir my dok geskryf het hy moet dit monitor..Ek gan dalk keiser moet kry agv dit maar ons sal dit eers later 100% kan weet,maar dit pla my glad nie want hy groei baie mooi!!En of dit nou keiser of normaal is - what will be will be!!

Verder leef my vlermuis kind nog al die pad - dis soooo cool om dit te sien!!

En dan heel laaste wil ek regtig vir elkeen van julle baie baie baie dankie se vir my shower!!!!!!!Ek het dit nie in die minste verwag nie en ek het nou regtig waar goedjies gekry en kon koop met die voucher wat nodig was en wat n bederfie is!!Julle is werklik die beste friends wat iemand kan he!!!!En dankie vir die van julle wat boodskappies gestuur en gepost het vir die shower - dit was awesome!!!!!!!!!!!!

Sjoe en dit was nou n mondvol - ek groet nou weer vir eers - nog so paar dinge wat ons wil doen voor ons Vrydag terugry - manlief speel Saterdag weer n krieketwedstryd en Maandag is ek weer by die werk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143907 by Tienka
Dankie julle, ek wens ek kon tyd 'n biekie stop, Shayne is Sondag 6 maande oud, die tyd vlieg te vinnig!!! :(

Hexy, automatic is piss maklik, ek soek altyd koppelaar :laugh:

Cornellie, ek gaan die foto's op facebook ook sit dan kan jy sien!!

Hey Liz, weet ongelukkig nie van iemand wat die bersies brei nie.

Julle, ek is nie ondankbaar nie maar dit kan nou maar regtig ophou reen hier by ons vir 'n rukkie. Die water sak nie meer weg nie, orals in my tuin staan daar poele water wat nerens heen het om te gaan nie. Al die plante gaan vrot :dry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143902 by sexy~hexy
Generally, if an egg is going to be fertilized and conception is going to occur, it will have to happen in a 24-hour period after ovulation. The egg won’t survive in the fallopian tube much longer than this. Once the egg is fertilized, it will travel to the uterus for implantation. As it travels, it will continue to grow in size, its cells dividing and reproducing. The process of traveling and implanting will take somewhere around 7 to 10 days altogether.

Implantation can sometimes cause a bit of spotting or bleeding, known as implantation bleeding. Implantation bleeding is a small amount of bleeding in the uterus that occurs when the egg implants into the uterus. A specific tissue, known as trophoblast, develops from the fertilized egg and it surrounds it. It is what attaches the egg to the inside of the uterus, and actually eats its way into the uterus. The trophoblast actually pulls the egg to the inside of the endometrium. Trophoblast even invades the mother’s blood vessels and diverts her blood to the fertilized egg. Sometimes, this blood will leak and this causes implantation bleeding.

Thus, it is possible that it can be as many as 7 to 14 days between the time of sexual intercourse and the time that the fertilized egg implants in the uterus.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143901 by Cornel
Ag heerlik Hexy! Ry net versigtig asb?

Ons is juis ook nou besig om ons Nivara bietjie op te fix. Skoonpa vat hom more bietjie vir 'n diens ens......

Ons beplan om Maart bietjie see toe te gaan.....Balito toe,ons was nog nooit daar nie.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143900 by sexy~hexy
Brokkie nuttelose inligting :P

If you are trying to conceive, there are certain times surrounding ovulation that you will want to try to conceive. Sperm can often survive as long as one week in a woman’s body. Thus, trying to conceive on the 10th, 12th, 14th, and 16th days of your monthly cycle are the optimum times for conception to occur. This assumes that you have a regular 28-day cycle, and it allows for later-than-normal ovulation.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143899 by Cornel
Hi Liz!

Jong ek sou nie omgegee het as daar ietsie was nie..........dis net die BANG wat daarmee saam kom! Ek sien nie daarvoor kans nie.

Dan is dit nou weer wag,terug vlieg ens.............nee dankie! Daai baba moet nog net so kleeeeeeiiiiiiiinnnnnnn rukkie wag!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account