× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #144226 by Mommy2Monster
more julle,

ek is terug by die werk en dis nie lekker nie :( dinke ek gaan nog net die jaar voldag werk en dan gaan ek motiveer om van volgende jaar af halfdag te werk.

karle jou ou doring ;-) wow dis amazing en geniet jou mannetjie!

nelria - as jy dit lees, hoop ons kan iets reel vir die naweek!!!!

anyways, ek gaan nie personals doen nie, want ek is so uit alles uit, nou moet ek eers weer begin opvang ;-)

lekker daggie en chat later weer ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144152 by Goggatjies
Julle almal moet 'n lekker aand he.
As dit daar by julle reen, moet julle mooi ry

Praat weer more

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144145 by Lia
Skies julle, ek moes vinnig iets doen, maar klink my ons kan almal doen met 'n haarsny....lol.

Girls, ek groet nou, lekker middag !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144131 by Tienka
Ek gaan groet, dit reen so erg hier ek gaan nou oppak en die pad huis toe aandurf!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144129 by Tienka
Geluk vir ml se tannie, daar is niks lekkerder as om 'n newborn vas te hou nie!!!! Ek het ook dringend 'n haarsny nodig, maak my hare elke oggend vas :S

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144125 by sexy~hexy
Ek het ook drasties 'n haarsny nodig...my hare raak so vinnig dik en wil dan niks weet van mooi in 'n styl le nie :S Sal kyk dalk gou vir more na werk.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #144122 by Lia
Wow Hexy, dis in die bed bly wolke daai.

Ek het 'n haar afspr vlgnde week, sal dan vir julle 'n mooi vol lengte phodie neem en post, dan lyk my hare darem weer na iets.

Sjoe, Karle laat die kraam ding so maklik klink.

Ons gaan die naweek die kot uit die stoor haal en dan sal een van my man se kliente dit vir ons afskuur en mooi maak, ek kan nie wag nie.

My man se tannie (net 4 jr ouer as hy), se dogtertjie is gister gebore. Haar naam is Liana, toeval dat haar naam ook met Lia begin, maar pla my glad nie. Ons gaan vanaand kuier.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account