× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #143565 by Cornel
Wat het van Charlaine geword?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143563 by Tienka
Halloooooo Strikkels, moenie moed verloor nie girl. Het jy toe die FS gebel? As verloor jy moed sal ons jou aan die gang hou, jy GAAN jou eie baba vashou laat in 2011 of vroeg 2012!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143562 by Laliek
Ag Strikkie - groot groot drukkies vir jou!!!

Ek stem saam Ankia - het jy jou man al laat toets? Wanneer sien jy weer FS?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143561 by Morgan
Ja G sy kruip die hele wereld vol, en staan teen als op!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143560 by Cornel
DONT GIVE UP STRIKKIE!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143559 by Goggatjies
laliek, ek verstaan, jy kan solank bietjie loop
En dan kan jy van 12 weke af weights doen, maar nie free weights nie, jou balans is anders as jy swanger is, so 'n masjien support jou balans net meer. Jy sal agter kom hoe verder jy swanger is hoe moeiliker sal dit wees om te balanseer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143558 by G Baby
Morgan Carli is te pragtig! kruip sy al?
Laliek ek het ook maar geag tot op 12 weke en van daar af het ek gestap tot op 36 weke, ek het ook mt gewiggies geoefen. Baie goed om te oefen as mens swanger is, ek het nooit enige skete gehad nie en maklik gekraam ek glo dit is agv die oefening.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account