× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #143575 by Goggatjies
Nee wat Laliek, ek sal ook nie R6000 uithaal nie
Watter gym is jy?

Dit is great nuus Slakkie!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143574 by Laliek
Slakkie dis wonderlike nuus!!!! Whoohoo!!

Cornel ja daar is maar die probleem is hulle het dit 5uur of 04h30 in die middae en ek werk tot 5uur toe! Ek het gekyk na preggie bellies om aan te sluit by hulle maar dit gaan my omtrent R6000 kos vir hulle klasse!! Ek kan BAIE doen met daai R6000!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143573 by G Baby
Morgs dis great,sy is regtig baie vinnig. bitter min babas kruip so vroeg al,hulle kruip gewoonlik eers van 8 maande af. jy is so lucky-nou kan sy kom waar sy wil. de nys is maar lui,hy het nou maar eers die regop sit bemeester!!(dink dis omdat hy so lekker rond is...) my ander 2 het ook eers op 10maande gekruip so ek het geen hoe verwagtinge nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143572 by Tienka
Morgs, Carli lyk net 'n poppie, sy's pragtig!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143570 by Cornel
Laliek is daar nie by julle gym,oefenklasse vir swangervroue nie?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143569 by Slakkie
Voorspoed vir die nuwe jaar almal!!!!!!


G jou kids is te pragtig!

Morgs Carli is 'n regte klein poppie!

Cornel jy weet dat die pil nie altyd werk nie nè miskien kry jy nog 'n klein congo baby :woohoo:

STRIKKIE Jy gaan nie nou moed opgee nie daar is sooooo baie behandelings en voordat mens dit nie probeer het nie kan jy nie moed opgee nie, kyk nou weer in verlede week se huisgenoot vir Celine Dion nè laat ek jou nou oor die vingers tik dame!

Paisley baie geluk met klein Rikus se geboorte ons soek fotos asseblief!!!!!

Tienks, Ankia, Hexy howzit, skies as ek iemand uitlos maar my brein hou nog vakansie.

Anje ek is mal oor die naam wat julle gekies het.

AFM: GROOT NUUS vandag op CD26 wag net vir AF om op te daag dan doen ons IUI hierdie maand. Ek en DH het 'n chat gehad en besluit om niks verder uit te stel nie. WHOOOOHOOO!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143567 by Laliek
Dankie G en Ankia!! Ek sal dan by my volgende scan as dok vir my se alles lyk nog piekfyn begin oefen daarna. Dit help tog nie ek laat die gym kontrak verval net omdat ek swanger is nie nê. Ek sal dit baie rustig vat maar G ek glo ook dat as jy oefen bou jy krag op en gaan makliker kraam

Great nou sien ek sommer uit!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account