× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #143597 by Slakkie
Oja Lalie jy was mos by Dr Pentz gister nè so sy spreekkamers is weer oop na die vakansie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143595 by Goggatjies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143583 by Cornel
Skies vir die dubbel post!

Julle,ek sit nou al van gister af met 'n linker nier wat seer voel????

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143582 by Cornel
WONDERLIK SLAKKIE!!!!!!!!!!!!!!!!!

Slakkie,as daar so iets moet gebeur dan is dit net 'n besturing van bo!!!!!!!! Ek ontvang dit met ope arms!!!!!!!!!!!!

Sjoe,genade laliek,dis verskriklik! Janee,gebruik eerder daai R6000 vir baba!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143581 by Cornel

15 years 8 months ago #143580 by Laliek
By Planet Fitness in Fourways. Eintlik 'n baie baie nice gym, dit is 'n mega club en hulle swembad is hemels!! Dis hoekom ek besluit het om te swem ook deur swangerskap ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143578 by Tienka
Slakster, dis is FANTASTIESE nuus!!!!! Ek hou styf duime vas vir julle!!

G, toema Shayne sit ook nog nie alleen nie, hy doen vir so paar sekondes maar dan val hy om of gooi homself agteroor vir die lekkerte :laugh: Juan het op 9mnde begin kruip sal maar sien wat Shayne se planne is, ek is glad nie haastig nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account