× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #142912 by Strik*kie
Nee Ankia, nog nie, grrrrr!

Julle girls moet 'n lekker aand he as ek dalk later nie weer post nie!!!

En mag 2011 net vir ons almal geluk en voorspoed bring.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #142910 by Goggatjies
Stril, jy sal dit maar uit moet wag
Is jou man toe ook getoets

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #142905 by Strik*kie
Tienka, ek het niks anders gedoen die maand nie, nog steeds net my Vit nutrib gedrink, folic en homeopatiese meds.

O eeeeee jy moet lekker shop, ek mis soms die groot malls hier by ons loop jy 5 min dan is deur die hele mall!!! :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #142904 by Tienka
LOL Strik, bloed pla my gelukkig nie!!

Yeah, ons werk net tot 12uur, ons wil vanmiddag Kolonade toe gaan, ek was jaaarrrreeeee laas by die vlooimark :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #142903 by Tienka
Strik, ek ken daai bang vir toets en teleurstelling maar ek weet ook hoe frustrerend dit is om so te wag vir niks om te gebeur nie. ((drukkies)) Het jy nie dalk later ge-o as gewoonlik nie? Wat het verander hierdie maand?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #142902 by Strik*kie
Dankie, Cornellie, ek hoop dit vir ons almal wat nog ttc!!!! Ek wens ek het my beroepsrigting verander en gynae geword dan kon ek self uitpuzzle wat gebeur :lol: Let wel ek gril my dood vir bloed!!! LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #142901 by Cornel
Ai ou Strikkie!!!!!!!!!! Groot vet drukkie vir jou!!!!!!!!!!!!

My wense vir jou is dat hierdie nuwe jaar wat voorle sommer baie seeninge en vreugde vir jou sal bring!!!!!!!!!!!!!

(Soms wens ek ek kan net sien wat daar binne aangaan)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account