× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #142309 by Lia
Hi girls, ek hoop julle het 'n heerlike Kersfees saam vriende of familie gehad.

Ek is gou op internet deur ml se foon, internet is maar stadig, so ek vang nie op nie, wou net gou laat weet ons het op 'n naam besluit.

Lianey (1ste naam) Mari (2de naam)

Lia kom uit beide my ma en my man se pa se name (beide oorlede) en ne kom uit beide my en my man se name en y is haar eie letter van haar naam. Mari kom uit skoonma se name.

Ons was verras om na die tyd te sien wat se mooi betekenis Lianey het, maar ek sal by die huis weer google en post.

Sal weer so bietjie opvang en chat wanneer ons terug is Woensdag.

Geniet jul dag.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #142247 by Goggatjies
Hallo

Ek sien niemand mis my nie, snik, snik

ons internet was af vir 3 dae

Jip dit is 12 uur op ou Kersdag en sit nog op kantoor

Tienka, ek kort Nel se adres

Ansa baie geluk met die team blou

Ek sal weer Dinsdag chat, julle moet 'n ongelooflike naweek en Kersdag he.

Sien van julle Maandag, kan nie wag nie!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #142198 by sexy~hexy
More almal!!!

I are back...maar net tot 9uur toe...dan maak ons toe en begin weer die 3de te werk :woohoo:

Sjoe, gister was niks lekker nie, internet was af, Skype was af, en ek het soooo nodig gehad om gister met julle te chat :( Ek en DH het een helse uitval gehad, het dinge darem later uitgepraat, maar toe dit nodig gehad het, toe was ALS AF :angry:

Die funksie was toe heel lekker dankie. En ek het 'n nuwe vriendin gemaak :) Ek is soooo excited, want ek het op die stadium my beste vriendinne, maar elkeen is so besig met hulle lewens, dat ek smag weer na daardie spesiale vriendin in my lewe. Ons gaan in die nuwe jaar beslis gaan koffie drink, en ek het net so gevoel die Here het haar op my pad gestuur, want sy sukkel ook om swanger te raak, sy het erg endemitriose (spelling!!) en het nou 'n professor in die Kaap gaan sien (dalk dieselfde as Ella, who knows)...so ek hoop regtig ek en sy kan 'n lang pad stap!!!

Nie veel nuus aan my kant nie, weet nie of ek ovuleer nie, het al van Woensdag af so 'n konstante steekpyn aan regter eierstok en op my keisersny...kan dit dan al so vroeg wees? Of dalk is dit infeksie :S

ANSA - weereens geluk met jou bulletjie :) :) En jy moet weer vir ons 'n magie foto en sommer fotos van al die goed post wat julle geshop het ;)

Strikkie....2011 is JOU jaar vriendin...noudat jy weet als is reg, is dit net 'n matter of time (((hugs)))

Tienka, gaan jy afgeboek wees met die sterilisasie??

Sjoe julle....kan nie glo dis vandag Oukersaand nie :blink:

Ek het met 'n vroutjie kontak gemaak op FB wat nou op 13weke haar tweeling verloor het - by die groepie wat Madeleine gestig het. Ek het haar nou 'n email gestuur met my storie, en sjoe, ek was skoon emosioneel na dit. Om dit weer so te tik en te lees....maar dis goed vir my, dan hou ek hulle memory lewendig en voel dit nie asof hulle nooit daar was nie...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #142190 by Ansa_S
Hallo almal,ek weet julle slaap al!!

En ja dit is 'n seuntjie, was weereens baie skelm gewees, voetjies gekruis voor die juwele, so dr moes allerhande tricks doen en net voor hy moed wou opgee toe sien hy die juwele van klein MJ Snyman!!!!!!!!!!!!!!!!!

Keiser 15April en bed is al klaar bespreek!

Het ons dik geshop vir boetie en dit was heeeeeerrrrlik! Knapie weeg 537 gram!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #142152 by Tienka
Strik, sodra jy POA het gaan jy sien hoe gou gaan dit gebeur.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #142147 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #142144 by Tienka
Geniet dit Strikkie, terwyl dit nog net julle 2tjies is. Een van die dae is julle 3 of 4!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account