× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #142142 by Strik*kie
Dis lekker Tienka, ons werk more net halfdag soooooo dan gaan ek maar tyd saam hubby spend. ;)

Hi Liz, jong is maar stil, goed om jou weer te sien, jy was baie stil.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #142131 by Liz
Cornel....oooooh, ek sien nou ja. Ag nee wat, ek moet weer my ticker verander, het dit weer opgetel.....ai tog. Maar wat, ek worry ook nie nou te veel nie, soos hulle sê, dis net een keer 'n jaar Krismis! :P Ek het die lekkerste gemmerkoekies ontdek by ons tuisnywerheid, en nou kan ek nie ophou daarmee nie. :laugh:

Tienka, laat hierdie jaar net verbykom, dan sal ek gynie toe gaan, belowe! ;)
Oooh, dit klink lekker, julle moet die dieretuin geniet!!!!!

Hey Strikkie! Wat kan jy ons als vertel?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #142122 by Tienka
Hallo Strikkie, dis sommer gevrek hierso!!! Ek het verlof ingesit vir more gaan die kids biekie dieretuin toe vat :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #142121 by Strik*kie
Hello girlies

Sjoe maar dis stil hierso!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #142118 by Tienka
Ag lekker Cornel, eet die lekkernye terwyl jy kan, niks fout nie!! My ma se altyd eet waarvoor jy lus het, more is jy siek dan kan jy nie LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago - 15 years 10 months ago #142103 by Cornel
Hi tienka!

Gaan maar aan jong,net koud! B)

Liz jou ticker se jy het 1kg verloor!!!!!! :woohoo:

Ek warrie nie nou so erg oor die gewig nie,ek sal weer van Januarie af weer my pilletjies begin drink! :)

Kry elke maand hier so pakkie met sweets en koekies ens in,nou ja ons het vandag ons pakkie gekry....nou is dit net eet,eet,eet!!!! :P

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #142085 by Tienka
Arme Hex sukkel met die internet vandag, hoop sy kan kom vertel hoe gisteraand se party was.

Toe, toe Liz, ek het 11 Jan 'n afspraak met my gynie vir 'n sterilisasie, roer jou boude :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account