× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #141973 by sexy~hexy
Nee is reg...ek gaan anyway nou huis toe ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141972 by Strik*kie
:blush: ai Hexy ek vergeet heeltemaaaaaaal daarvan, en dit was rerig dol die afgelope maand he he he :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141968 by sexy~hexy
Strikkie...wanneer log jy weer bietjie op Skype in??

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141963 by sexy~hexy
Ek gaan maar net die due dates deurgee, heel tred verloor met die sonars LOL

Paisley - 20 Jan (seuntjie)
Dassie - 29 Jan (seuntjie)
Marie - 14 Feb ( seuntjie)
Karin - 7 Mrt (dogtertjie)
Driekie - 16 Mrt (seuntjie)
Anje - 27 Mrt (dogtertjie)
Hlise - 10 April (??)
Beertjie - 19 April (dogtertjie)
Ansa - 21 April (seuntjie)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141962 by sexy~hexy
Ek sien Ansa verwag 'n seuntjie :woohoo:

BAAAAAAAAAAAAAAAAAIE geluk Ansa!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141960 by sexy~hexy
Liz...was jy by die gynie na jy van die pil af is? Net vir 'n check-up?

Ja nee jong, nou hoor ek ALMAL gaan daar wees, mense wat ek nie ken nie :( Ek hou mos nie van sulke gedoentes nie. Maar sal daai ou wys wat so gatkruip, ons gaan vir die twee base elkeen 'n geskenkie koop...maar hy sal seker dit weer oordoen 'n net groter gaan as hy sien ons het iets gekoop.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141957 by Liz
Hey Feb! Dis lekker om jou hier raak te loop! :cheer:

Hexy, ek hou duim vas dat hulle 'n Cruze kry vir julle! Nee jong, ons sal seker maar nog so paar maande aansukkel en kyk of ons nie 'n BFP kan kry nie. Ek het net gedink dit sal maklik wees, aangesien ek nie eens 'n jaar op die Pil was nie.
Manlief het vir ons Astroglide op Worcester gekoop, nadat ek hom gesê sommige "lubes" maak sperm dood .... :laugh: Shame, hy was vanoggend so oulik, hier het 'n vriendin kom kuier met haar baba, en hy't omtrent die outjie opgespeel, dis die eerste keer wat hy voor mense erken het dat hy nie meer kan wag vir sy eie een nie.

O ja, Hexy, sterkte met die funksie later, ai, sulke mense kan jou omtrent 'n gatkramp gee. :S

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account