× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 9 months ago #142448 by Tienka
Genade Cornel, maar daai meisiekind is rammetjie-uitnek!!!!! En wat vir 'n naam is DCat Pictor?????/ Is sy te bang om haar regte naam op te sit?? Nee kyk, daai kind het nie maniere nie.

Wens dit wil biekie koeler word hier, ons kan ruil, stuur vir ons biekie koelete en ons stuur vir jou biekie sonskyn :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142447 by Cornel
LYK MY EK GESELS MET MYSELF VANDAG?! :-(

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142446 by Cornel
Liz,my man is 'n Auto Elektrisien (spelling) hier op 'n kober en kobalt myn (sal foto opsit)

Dis maar soms moeilik hier (veral nou ~ Feestyd),maar as julle mekaar ondersteun dan werk dit....So nou en dan kom daar dae wat ek sommer oor ALLES huil,maar dan praat dh en natuurlik my ma maar weer vir my moed in............dan gaan ek ook maar weer aan!
Byt vas dame,ons babas sal nog kom!
Die ooievaar moet vir nou eers daar by julle vlieg.......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142445 by Cornel
Hi julle,
DH nou net werk toe! Hy se dit is MODDERIG daar bo by hom!
Het gevra hy moet fotos neem met sy foon,ek wil vir julle wys hoe modderig KAN dit raak!

Strikkie,dit reen NOGSTEEDS hier.........

Ek het nou vir my 'n sweetpak aangetrek en kouse...........en shame julle kry so warm daar.........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142442 by Strik*kie
Hey Liz!!!!!! Toemaar daai baba gaan vinnig kom ;)
Ai tog hier by ons was ook ou wat so alleen was vir Kersfees, mens voel altyd sleg vir hulle.

Cornel, as dit my kind was het ek haar lankal paar warm klappe gegee, ongeskik!

Sjoe het julle baie reen gehad daar?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142440 by Liz
Sjoe Cornel, dit lyk omtrent soos 'n dam daar by julle soos die water lê! Wat doen jou man daar? (Ekskuus, ek kan nie lekker onthou nie). En hoe cope julle daar in die vreemde?
Ai tog, daai kind het issues, sy kan mos nie so met volwassenes praat nie.....hopelik doen haar ma iets daaromtrent.......

My ma het oor die naweek vir my 'n gebreide babakombersie gegee wat my ouma nog vir haar gebrei het, dis die mooiste ding, nou kort ek net die baba om daarin toe te draai!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142435 by Cornel
Hi Liz,nee jong ek weet wat het in haar ingevaar nie,maar ek het my skoonsus dadelik gebel,sy moet haar maar uitsort!!

Shame,dis bad om niemand te he nie......my dh raas altyd as ek se "ek voel soos 'n weeskind".......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account