× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 9 months ago #142434 by Cornel
So lyk my grasperk NOU!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142433 by Liz
Hallo julle!

Dit lyk my ek is darem nie die enigste een wat by die werk moet sit terwyl die res van die wereld op vakansie is nie? :P

Cornel? Wat de dinges gaan met daai girl aan? Genugtig, maar sy is lelik met jou!
Julle ete lyk alte lekker! Hehehe, ja nee, hou maar die poeding foto's vir jouself! :silly: :P Ten minste het julle mekaar gehad om die dag mee te deel.

Ek is so hartseer, hier het 'n nuwe outjie by ons begin werk, hy kom uit die kinderhuis, sy ma het niks kontak met hom nie, sy't net eendag sy jonger sussie by die kinderhuis kom haal en hom net daar gelos. Hy is die vriendelikste mens, te ougat vir woorde, wil hom net opvreet. Hy is nou 22, ek kan nie dink hoe dit moet wees om op daai ouderdom sonder enige familie te wees nie. Ons almal wonder waar hy was op Kersdag, of hy enigiemand gehad het om die dag mee te deel. Siestog, my hart bloei vir hom!

Bly julle almal het so lekker gekuier...... sit bietjie foto's op dat ons kan sien hoe mooi Driekie lyk! :cheer:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142432 by Cornel
Tiener geite Strikkie!!!!! Maar sy het onverskoning gevra,maar sy is een van daai soort wat jy nie regtig weet of sy dit bedoel of nie.....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142430 by Strik*kie
Nou hoekom dan COrnel? Genade die kinders van vandag is darem net een te veel. :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142424 by Cornel
:laugh:

Het julle op my FB gesien hoe lelik is my skoonsus se dogter met my? Sy is nou 15. :angry:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142423 by Strik*kie
Dis funny, hahhahahahaha, great minds think alike ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 9 months ago #142422 by Cornel
:laugh: Toemaar Tienka ek sal eerder nie een opsit nie :lol:

Dis waarvoor die :blush: daar is.......... ;)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account