× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #139731 by KarinM
Ag Hexy... sommer vir die fun en om weer in die spirit te kom... gaan POAS!!

Hi Ankia! Ag dis jammer dat William nie 'n aktiewe rolletjie gehad het nie.. hopelik volgende jaar as hy groter is, soms is die skole sommer simpel.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139711 by Goggatjies
Hallo

was gou vanoggend by William se skool konstert, hy het niks gedoen nie net daar gestaan

Driekster, wwwwhhhhhhooooooohhhhhhhhhhhhhoooooooooo

Hex, ek het ook al gedink jy moet toets

Anje, Ansa, karin, bly dit gaan goed

Marie jammer oor die vrug water, maar ek seker dit gaan stukke beter gaan oor 2 weke - geniet die vakansie

Cornellie - hallo

AS ek iemand gemis het, sorry

Julle moet 'n lekker daggie he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139688 by sexy~hexy
LOL Karin, ek het ook al gedink aan 'n toetsie koop, nie dat daar 'n kans is dat ek swanger is nie :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139665 by KarinM
More julle! :)

Driekie - sjoe girl, jou week was erg... hoop dit gaan beter nou al.
Great nuus oor die vrugwater!!! So baie bly vir julle, nou kan jy ontspan weer maar nogsteeds emmers vol water drink. :lol:

Hexy - ai man, sorry dat jy so yucky voel. .... jong... wil jy nie maar 'n toetsie koop en toets nie...?? Who knows... :P

Ansa - geluk met halfpad jong!! Dis great dat baba julle al so mooi skop en laat weet hy is okay!

Hi Tienka, Cornel en almal anders!

Marie - my dokter hier is Dr. v.d Merwe (044) 8746038, hy is bietjie weird maar sweet verby! Ek is baie mal oor hom en hy is vreeslik nice. As jy hom wil probeer moet jy dalk vandag al bel en hoor vir 'n afspraak, ek weet hy gaan op verlof hier by die 23ste/24ste Desember. Hulle kan jou dalk nog daar inkry voor dan.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139662 by Cornel
Die kuiertjie was heerlik,maar baie besig! Het vreeslik gery!

Moes my pa Spesialis toe vat en toe 3 dae daarna weer hospitaal toe,net terug gekom van Kimberley af toe moet ek begin trek en nog ons goedjies regkry vir terug kom Congo toe!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139659 by Ansa_S
Hey Cornellie, was jou kuier heerlik?

Ja is so dankbaar dat dit so goed gaan, kan nie wag tot 22ste nie dan sien ons weer die klein Karnallie!!

Hoop dokter kan dan 100% bevestig dat dit 'n seuntjie is.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139649 by Cornel
Hi ansatjie,so bly om te hoor dit gaan so goed met julle!

Baie geluk met die seuntjie!

Ek het jou goedjies ingesit!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account