× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #137370 by ella~bella
Mind you, ek kry darem 'n geskenk van my ma..... ek het 'n naeldwerksker op my wishlist. En dit van iemand wat nie eers naeldwerk kan doen nie!

Ek hou van die geskenkies wat self gemaak word... ek en 'n vriendin het nou sulke pakkies lint begin bymekaar sit om te verkoop by die kersmarkte en dit doen baie goed... jy kan dit gebruik om geskenke op te maak, of as jy scrapbooking doen, kan jy dit daarvoor gebruik.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137367 by ella~bella
Ankia, dis baie oulik.... MAAR wat is op JOU krismis wishlist....

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137366 by sexy~hexy
Ons het hierdie jaar besluit, gooi name in 'n hoed en jy koop vir die persoon waarvoor jy trek 'n geskenk, maar soos vir my, DH en Jayden sal ons vir mekaar ietsie groters koop. So by ons in die familie is dit maar net R50 geskenkies.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137362 by Goggatjies
Ella, op my shopping lys is die volgende

Ouma en oupas - kry kalenders wat ek self sal print en lamineer en dan net laat bind
Elkeen kry 'n boks koekies wat self gemaak is

al die niggies en nefies kry geld, hulle is ongelukkig op daai stadium, en dan kry hulle ook 'n lucky packet wat ons self bymekaar sal sit

en dan ooms en tannies, kry dan ook elkeen koekies
so ook die onderwysers en nannies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137355 by KarinM
Ai nee Hexy... julle moet maar probeer jong, dit "stilletjies" doen... :lol: ... dit kan net fun wees!!
Klink vir my ook soos die perfekte tyd!

Jayden is te oulik! Pragtige foto's en 'n stunning koek wat hy gehad het. :)

Ella - FXFXFXFX dat jy ook 'n kersfees geskenkie gaan kry al is julle platsak... ;) 'n baie spesiale geskenkie.

Ai ek is moeg... die werk hou nie op nie en ek is poegaai. Wens so dis al vakansie. Gelukkig maak Kiana my dag wanneer sy so besig raak. :)

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137353 by ella~bella
Nee man Hexy, jy moet soos 'n muis met pantoffels aan wees....

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137352 by sexy~hexy
Sal nie nou kan BD nie LOL....skoonsus het mos kom kuier....het darem Sondagaand 'n sessie ingewerk...so dit moet maar die ding doen...as ek besig is om te OV...verstaan net nie die lae rugpyn nie, en kan nie eens onthou hoe dit voel om te O :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account