× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #137828 by Tienka
Anje, ek wou jou vra oor die brazillian, ek dink ek moet ook gaan, ek is moeg vir skeer :laugh:

Genade, maar daai ou vat darem maar sy tyd met julle kombuis, ek sou al lankal my toys uit my kot gegooi het!!

Waa is die res van die girls vanoggend???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137820 by Lia
Wow, hier is regtig niks aan die gang nie, waar is al julle girls? Strikkie, Beertjie, Hexy, almal ?

In elk geval more more girls !!

Tienks ek stem so saam met jou, dit is awesome !!

Girls, ek het gister die brazillian wax gekry, was glad nie so seer soos ek gedink het nie, dis voel eintlik nou lekker skoon daar onder (TMI - jammer). Vir een of ander rede het ek gedink dis Vrydag vanoggend, bummer toe ek uitvind dit is nie. Ons kombuis ou het weereens nie vanoggend opgedaag nie, hy kom blykbaar more, maar lyk of ons nou eers volgende week gaan klaar maak, dis nou as hy opdaag. Dit maak my so vies !!

Ella, jy is seker lekker opgewonde al !! Ek is baie opgewonde vir jou part, Maandag kom al hoe nader.

Ek voel of ek iets vergeet....weet net nie wat nie.

Julle moet moet 'n heerlike dag he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137722 by Tienka
Anje, om jou babatjie te voel beweeg en skop is die AWESOMEste gevoel ooit!! Geniet dit!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137702 by Lia
Hi julle, het weer 'n bietjie internet so loer gou in. Lekker stil hier vandag, hoop nie dis ons preggy fairies wat almal wegjaag nie.

Nee, dis nie seer of ongemaklik nie, net 'n nuwe gevoel. Dis so aan die onderkant van my ribbes. Sy is lekker besig en skop die hele plek vol, maar dit voel anders as wat dit gevoel het, voel amper of sy dieper binne skop.

Hi Pais, great om jou ook bietjie hier te sien.

Hehe Anks, mense darem maar.

Morgs, waar is jy nou heen ?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137698 by Tienka
LOL Ankia, ek kon ook Lion King op 'n stadium recite.

Hel Morgs, so bly om jou te sien en nou is jy alweer weg!!

Hallo Anje en Pais, gelukkig het Shayne nooit my ribbes voos getrap nie, net my blaas :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137676 by Goggatjies
Hallo

Ek sien dit is maar lekker stil hier
Gaan goed, nie te besig by die werk nie, net mal mense wat dink hulle kan volgende week oorsee gaan - I laugh in the face of danger - hahaha (Kan julle agterkom ek kyk te veel Lion King)

Verder het ek erg o pyne, nie dat ek nou belangstel nie
Maar ek is bly dit werk darem nog

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137666 by Paisley
hey dames!!! more morgs! Hoop alles gaan sommer klopdisselboom , daar by julle? Wow - 6-6... jy het 'n droom babatjie!

Anje - die ouskoppies ja. Ek moet sê, ek is baie gelukkig tot op hede - rikus skop vir 'n VALE, maar hy het nog nooit my ribbes of longe geskop nie. Hy druk wel dan en wan sy boudjies sulke ronde knoppe net so bokant my ribbes uit - dit is nogal ongemaklik!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account