× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #137869 by klippie
Okay girlies, gaan nou weer bietjie werkies!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137868 by klippie
Hallo Ankia - wow! Daai 25kg's is stunning! Baie geluk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137867 by klippie
O ja, geluk Beertjie - met die pienk! Ek het lekker verkeerd geraai!

Ek wou eintlik ook net weet van Ansa - sy behoort mos nou al te weet of dit 'n dogtertjie of seuntjie is!

En sterkte vir Ella met die IVF - hierdie ene gaan sit, ek weet dit sommer! Julle gaan goeie nuus vir kersfees hê!

Anje, ek was nou daar in jou valley, het gou gaan wax! Hopenlik kom julle kombuis nou gou klaar - jy is seker raadop!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137866 by Goggatjies
Goeie More

Anje - daai mannetjie sal my al klaar gehad het
Hoop nie julle het hom al klaar betaal nie
More tienka

Karin - die ding met die bonus is nie lekker nie, ons kry glad nie een nie, maar my man doen gewoonlik, maar hierdie haar kry hy net 1/4 van sy salaris as 'n bonus en gewoonlik kry hy volle bonus

Julle moet 'n lekker daggie he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137864 by klippie
WOW!!!!!!!!!!!!!! Hallo Girls, dis stil hierso! Hierdie party moet nou bietjie persoonlikheid kry, of hoe?

Jammer ek is so MIA! Dit gaan dol hierdie tyd van die jaar - om alles afgehandel te kry voordat ons sluit op die 10de.

Het net so vinnig probeer inhaal - kan eintlik niks onthou nie! Sien ou Drixter was lank laas op - wat gaan aan?

Julle moet 'n lekker dag hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137852 by KarinM
More dames.

Sjoe, sien ek is nie die enigste wat nie by moomie uitkom nie! Dit gaan dol met my en die werk en en en. Ai, ek sien so uit na die naweek, wens ook al dit was Vrydag gewees.

Anje - sorry oor die kombuis man, dis sommer goor, dit moes al klaar gewees het! Simpel mansmens, hoop hy kom nou so woord na en bring die goed more.
Ek wil ook gaan vir 'n wax, dit raak nou moeilik om mooi by te kom en te kan sien! Maar eina pyn... dis vir my maar vrek seer.

Ella - Ek sou graag wou laser, maar dis ook maar 'n duur spulletjie, sal daaroor dink in so jaar se tyd.
Sterkte vir Maandag dolla!!! Sjoe... ek is ook al baie opgewonde vir jou part!

Hi Tienka!

AFM: Alles goed en wel met my en Kiana. :) Madam skop nog lekker baie en ek voel nog baie goed. Raak net vinniger moeg deesdae, en sukkel om laat wakker te bly ook. Maar ek dink dis maar die stress met werk en die besige tyd die laaste paar weke.
Slegte nuus is dat ons gehoor het ons kry nie bonusse die jaar nie... :( ek is baie baie sad en vies daaroor. Ons het ook nie die jaar increase gekry nie, dis aaklig, ek het regtig gebargain op die ekstra geld om die nodige goed te betaal en te koop.

Dankie tog die eksamens is ook vandag klaar... my arme dogtertjie het omtrent geleer en geswoeg die laaste twee weke, so bly dis nou oor.

Lekker dag vir julle!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137838 by ella~bella
More girls!!!

Anje, hoop die ou kom maak die werk klaar... is mos gewoontlik die geval as hulle hulle geld gekry het, dan daag hulle ook nie meer op soos hulle moet nie. Hy is al seker besig met die volgende job. Tipies!

Oor waxing en skeer.... hoekom try julle nie laser nie? Ek het gegaan vir laser en is nog nie een dag spyt nie. Oor en oor die geld werd!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account