× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #137434 by ella~bella
Ja Jooste, dit is nogals exciting!!! Ek knyp myself net elke keer om te voel of ek nie dalk droom nie. Ons het regtig nie gedink ons sal al so ver wees met probeer die jaar nie. Ons is eintlik baie geseend met die padjie wat ons geloop het die afgelope jaar. Dis amazing om terug te kyk. Ek glo dat ek baie goeie nuus gaan kry kersfees!!!

Ai verjaar is darem lekker! Vir my maak die ouderdom nie saak nie... ek was nie by die huis op my 21st of 30th om lekker party te hou nie, so ek doen dit maar op 'n ander jaar! Party wil ek party!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137420 by Goggatjies
Hex, julle moet mooi ry, en sien jou Saterdag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137419 by joo~ste
Geluk met die naderende 30ste verjaarsdae! Ek weet dit was nogals vir my erg om die 20's te verlaat. Ek het so "oud" gevoel. Gelukkig....na 31...is dit weer honkey dorey...en nou voel ek wyser en ouer en het minder issues!! :laugh:

Hexy......a girls' gotta do...what a girls' gotta do! Jy moet maar die TV hard aan sit en jou man afrokkel erens in 'n vertrekkie waar niemand julle gaan kry nie. Doen net nog so 1 ou BD sessie....net om al jou bases te cover!! Ag toe man!

AFM:
Ek het self nou 'n spul EWCM .....en dit op CD9? Dit is nogals vroeg vir my. So...ek sal ook vanaand die romanse aandraai!

Ella:
Jong...ek is nou sommer opgewonde vir jou oor die IVF. Dit sal mos absoluut ongelooflik wees as jy vir almal oor Kersfees kan laat weet dat jy swanger is. Ek hou duim vas.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137416 by sexy~hexy
Tatta almal....gesels Maandag weer...ek is van more af op verlof....die wat dalk Saterdag wil kom hallo se by Gold Reef City, kontak net vir Ankia, sy het my selnr :)

Be good or be good at it and baby dust to all :kiss:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137387 by Goggatjies
Yip ons altwee word dertig

Ek is ook gek oor geskenke

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137375 by ella~bella
Dit is nogals oulik.... om eerder vriende samesyn te he. Ja en etes kos baie geld. Julle albei word mos 30, of hoe?

Dis seker net ek wat so geskenk verskrik is! Die een vriendin GEE geskenke op haar verjaarsdag, jy mag nie vir haar bring nie! As jy iets bring dan moet dit iets wees wat sy vir die welsyn kan gee.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137372 by Goggatjies
Ek en Petrus gaan niks vir mekaar koop nie
Ons koop net vir William

So ek het niks op my lys nie, ons gaan ook nie verjaarsdag persente koop nie, ons ete kos al klaar baie, en dit is lekker om ons vriende en familie te sien

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account