× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #137653 by Lia
Hi Morgs, het jou gemis, is jy al terug in PTA?

Goeie aarde hoe kry jy dit reg ? Slaap sy nog by jou in die bed ?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137648 by Morgan
HELLO GIRLS

Finally het ek weer data!! Het so baie gemis gan nie eers probeer opvang nie!

Carli eet ENIGE iets behalwe pap sy het besluit dit proe te veel soos melk. Sy slaap van 6 tot 6 elke aand.

Hoe gaan dit met julle girls? wat het ek als gemis??

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137639 by Lia
Hi girls, sjoe, wat gaan hier aan, julle is stiller by die dag.

Hi G, bly dit gaan goed, toemaar ek het ook nog nie Kersfees pressies gekoop nie en sjoe jy gaan lekker besig wees met die kiddies op jou eie. Sterkte !!

AFM: Girls, ek gaan vandag vir die 1ste keer vandat ek uitgevind het ek is swanger vir 'n wax, nie enige wax nie, 'n brazillian wax, en ek kan nie glo ek se dit nie, maar ek kan nie wag nie !!

Dink baba het teen my ribbes begin vas skop of vas rol of iets, want elke nou en dan voel ek, moeilik om te beskryf, maar dis soos 'n bal wat teen my ribbes vas gedruk word. Ai, sy word klaar te vinnig groot vir my.

Julle moet 'n heerlike daggie he. Ek gebruik maar gou die internet terwyl dit hier is.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137600 by Tienka
Hallo G, lekker om jou te sien. Bly dit gaan goed met julle, klink maar dol met die kiddies. Hoop die naweek is nie te woes alleen met die kids nie!! Watse groente gee jy vir De Nys? Shayne wil glad nie purity groente eet nie, ek het al vir hom butternut en sweet potato gekook maar dit wou hy ook nie eet nie. Hy is mal oor die vrugte en yoghurt en sy pap.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137599 by Tienka
More, more, waa is almal vandag???

Anje, die klein klitsies kan seer skop en woes, maar dit bly tog so lekker.

Shayne begin nou weer wakker word so 1uur se kant, ek dink dis tyd dat hy begin middagete eet ook. maar die klein rakker wil nie purity groente eet nie, sal maar vir hom moet kossies kook!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137598 by G Baby
More almal,hoop dit gaan goed met almal. Ek kom s? net gou hello vir julle. Lyk of dit darem goed gaan met al die pregnant fairies en met die res van die girls.
Gaan goed hier by my ook,Skole is nou toe,so nou met ek heeldag die kids probeer besig hou. Vandag is hulle almal saam met my by die werk,de nys l? en slaap op die oomblik en die ander 2 speel buite en ry motorfietsies. Oor 18 dae gaan ons st lucia toe,kan nie wag nie. Het nog hoop goed om te doen,nog nie 1 kersfees persent gekoop nie en die dorp is sooo besig nou. Klein de nys hou my so bietjie uit die slaap uit in die nag,dink dit is sy tandjies wat begin om te pla. Hy kou aan als en kwyl verskriklik....hopelik is dit maar dit en nie die begin van slegte slaapgewoontes nie.
Lekker week verder.
PS my man gaan mosambiek toe vir 5 dae,vanaf more. Hy gaan alweer visvang,,so ek is home alone met die 3 kids die naweek...aaaaggggg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137455 by Lia
Hi girls, kom vang gou op, te bang ek raak agter.

Hexy, ag jitte man, hy is pragtig en ek love die koek !! Jong, klink my ook jy moet ‘n paar AF sessies in werk, sal dinge interresant maak om rond te sluip agter sussie se rug. Geniet jou naweek.

Hi Marie, shame, die verkoues wil jou net nie uitlos nie, hoop jy is gou beter.

Slakkie, geniet jou vakansie !!

Ella, whoohoo vir inspuitings, hoop dis nie te seer nie. Jy het mos laas keer ook nie te seer gehad nie. Sal nice wees om twee strepies te kry, al is julle platsak.

Hoop nou nie ek het iets gemis nie.

AFM: Baba het definitief opgeskuif, sy skop nou die hele plek vol en die skoppies is nie meer dieselfde as wat dit was nie, mis nogal die ou klein skoppies.

Lekker daggie vir julle more.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account