× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #137905 by Tienka
LOL Pais, ons het BAIE om voor dankbaar te wees!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137901 by Paisley
hey TIENKS!!!! sjoe - ek sien julle praat oor verhogings en bonusse en wat. Dit het my regtig net weer op op my kniee laat gaan oor dit wat ons hier by PUKventura het. Ons kla so maklik maar ons kry elke jaar (sonder enige reviews of iets) automaties 'n verhoging en dan ook 'n vol bonus in ons verjaardagmaand en dan nog 'n ou bonussie deur die jaar ook. Ek sal regtig nou in die vervolg my smoel hou voordat ek dink om te kla oor ons salarisse!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137900 by Tienka
Hallo Pais, sjoe maar jou tydjie raak nou vinnig minder!! Ek het 3 keer normaal gekraam en ek leef nog, die laaste keer sonder pyn meds, dis hanteerbaar, jy ken mos jou eie pyndrempel!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137898 by Paisley
hey dames!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Jissie klipper - jy is ook hier. Anje - jammer oor die kombuis jong... Ons het net so gesukkel met die verwer van ons babakamer. Maak mens sommer moedeloos!

Hey ansa! Sjoe maar ek het jou gemis. Jong- ek weeti so mooi oor daai seuntjie nie. Ek dink jy het 'n dogtertjie. Maar ja - ek was tot dusver nog net met anje reg.

AFM: Gaan goed, ons het gisteraand by die voorgeboorteklas die normale bevalling gedoen, en ek is nou meer as ooit tevore gefokus om baba normaal te kry. So dit is 'n baie ernstige gebedsaak. Ek wil SOOO graag normaal kraam - dit lyk na flippen harde werk. Ek besluit ook nog oor die verdowing - moet nog navorsing daaroor doen. Die suster sê dit is minder erg as 'n tandabses - en ek het al'n tandabses gehad en oorleef... so...

Oe - ek sien julle praat oor laser. ML sit nou al dae lank aan my wat ek wil hê vir my b-day. Ek dink dit is nou 'n great b-day pressie (en natuurlik sal dit vir hom ook HEMELS wees). Ek sal dan so 'n maand na rikus se geboorte gaan... Ella vertel my bietjie meer oor jou laser?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137895 by Tienka
Hallo Ansa, lekker om jou te sien!!! Jong, as dr waag om te se wat hy dink dit is kan jy dit maar so aanvaar, hy raai nie sommer nie. MAAR mens weet nooit, die 4D sal bevestig wat dit is. Wanneer gaan jy vir 4D?

Post biekie weer 'n foto van jou boepie toe man, ek love boepie fotos :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137884 by Ansa_S
Halooooooooooooooooooooo almal!!!!!!!!!

Jammer ek was so mia, maar my sus uit Engeland was hier gewees en het net gekuier gekuier gekuier! Sy het maandag terug gevlieg en manlief is darem van maandag af met verlof! Hyt gou gaan gholf speel so nou is my kans om bietjie te chat!

ek gaan nie eers probeer opvang nie!! Het ek enige goeie nuus gemis?

AFM: Is al 19 weke, was verlede donderdag by ginekoloog! Baba weeg al 275 gram. Huisdokter dink dis 'n dogtertjie omdat niks agter by boudjies uitsteek nie, maar se hy dink net so 60%. Ginekoloog het lank gespook om te kyk my maag gekruk en gedruk, hy se hy sien 'n skrotum, maar kan ook die naelstring wees, so hy dink weer dis 'n seuntjie maar is nie 100% seker nie.......

Ek dink maar dis 'n seuntjie want my ginekoloog sal nie sommer 'n uitlating maak as hy nie effens seker is nie. Maar gee glad nie om as die slurpie afval in die 4 weke nie, my man se mos gelukkig kan daar nie nog 'n verrassing wees nie, kan net een van 2 wees.

Het so paar blou baba kleertjies gekoop maar het maar die pryse en strokies gehou!

Sien ginekoloog weer 22 Desember.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #137871 by Tienka
Ella, ek het 3 kids so laser is nie eers 'n opsie vir die volgende 20 jaar nie LOL :laugh:

Karin, dis nou baie sleg van jou bonus, mens kry altyd soveel gedoen daarmee. Ons het die afgelope 4 jaar nie increase gekry nie, so dis nie meer snaaks nie en ons kry nie bonus nie en ons maak ook nie toe oor Desember nie - oooooooo dit klink sleg LOL :laugh: Gelukkig kry my ml bonus

Halllooooo Klippie, maggies dis lekker om jou te sien. Jy werk gans te hard girl!! is jy nou gesond en jou gewrig reg?

Hallo Ankia :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account