× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #136138 by Strik*kie
Dankie ek gaan LOL

Dink ek moet maar in alle geval vir tyd en wyl my temps vroeer vat, weet nie wt maak dat ek so vroeg wakker is nie. hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #136136 by joo~ste
Plesier - jy moet lekker slaap vanaand hie hie...
Ek droom nou al oor my bed...(sug)....ek sal nou so lekker kan slaap as ek myself toelaat!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #136130 by Strik*kie
LOL Toemaar ek hou ook van my slaap, so my naweektemps is gewoonlik oop dotte. hehe.
Deesdae is dit vir my issue want ek word al 5h45 wakker dan weet ek nie of ek moet temp of nie, ai tog, gewoonlik meet ek ook 6h45.
Dankie sal bietjie daarna kyk.
Dankie vir jou moeite om nou die papier te soek.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #136128 by joo~ste
Okay - ek het dit gekry.

Eerstens moet jy 'n BBT termometer kry wat tot 2 desimales meet. (Dus 36.32 grade Celcius)

Dan....vir elke 30 minute wat jy later in die oggend slaap as gewoonlik...moet jy 0.05 grade Celcius aftrek by die temp. En..vir elke 30 minute wat jy vroeer opstaan moet jy 0.05 grade Celcius bytel by jou temp.

Bv. Ek meet myne elke oggend 6h45. Maar...oor die naweke slaap ek tot so 8h45 toe (okay....ja...dis laat...maar ek hou van slaap.. :blush: )

So...ek moet dan 4 x 0.05 grade celcius aftrek van die temp wat ek meet.
As ek dus 36.60 meet...is my ware BBT eintlik: 36.40. Sulke veranderinge maak 'n HUGE verskil op jou grafiek aan die einde van die dag.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #136124 by joo~ste
Hi Strikkels!
Dit gaan goed dankie. Ek hol regtig net woes rond by die werk en met die dat ek nog tussen in swot en werkswinkels aanbied is dit regtig doller as kopaf. Ek gaan gou vir jou loer...erens le die papier hier op my lessenaar. Die FS het so mooi vir my verduidelik en ook genoem dat as 'n mens nie elke oggen op presies dieselfde tyd neem nie, dan verloor jy waardevolle inligting, want die verskille maak dat jy nie al die spikes raaksien nie. Natuurlik beveel hy ook vaginale temping aan. Maar...nee wat ...ek het besluit ek gaan dit nie doen nie.

Ek sal nou post oor die temp ding...soek net gou die papier

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #136120 by Strik*kie
Jooste wat is dit dan in celsius? LOL ek is nou lekker dom.
En hallo hoe gaan dit? :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #136114 by Strik*kie
Hexy, ek nog hier rond maar het more mndeinde so ek hol maar rond en dan loer ek net so af en toe om te sien wat is nuus.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account