× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #135912 by Tienka
Anje, whoo-hoo virrie kombuiskaste, jy gaan moet kom foto's wys sodra dit klaar is!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135908 by Tienka
Ag dankie Anje vir jou ondersteuning, ek gaan regtig 'n plan moet maak!!

Hallo aan al die res, shame Ansa jou babatjie laat ons nou nog langer wag :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135897 by sexy~hexy
SMS van Ansa:

Als piekfyn, weeg 275gram, lyk vandag na 'n seuntjie, kan nie 100 persent se nie!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135866 by sexy~hexy

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135821 by sexy~hexy
Beertjie...ek wou nog se...koop die nuwe Baba & Kleuter, daar is baie inligting wat jy nogals vrae oor het....soos borspompe.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135802 by Lia
AFM: Ek is so opgewonde, ons kaste het vanoggend 09h00 opgedaag en my man stuur elke nou en dan vir my 'n phodie. Kan nie wag om huis toe te gaan nie. Gaan goed met my en baba, het heerlik geslaap vir 'n slag.

Julle moet almal 'n heerlike dag he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135799 by Lia
Drix, tx vir die advies oor die bottles. Dis lekker om almal se opinies te hoor.

Tienks, aah shame man, hoop kleine S word gou gou beter. Man, wag nou maar met die gewig verloor ding, Kersfees is hier, ons begin dieet en oefen in Januarie – wel jy, ek kan nie nou dieet nie, maar ek sal jou moral support gee.

Jooste, jy is net te snaaks met jou kalender idees.

Ella, gewonder waar is jy, dankie vir die naam voorstelle. Hoe was die funksie toe gisteraand ? Kry jou jammer met die hitte, darem weer amper terug in die winderige Kaap. Nee man, jou AF moet net wag tot die 3de toe !! FXFXFXFXFXFXFX Gaan liewer vir die scan voor die tyd en laat weet ons asb. asb. asb.

Strikkie, lekker lag ek nou vir nog ‘n sessie, hoop jy kon toe enetjie in werk. Ouch !! Whooohooo vir O !!

Haha Hexy, dis oulik waarmee die kids op kom op daardie ouderdom.

Beertjie, nee man, moenie stres oor haar nie, dis 100 % normaal dat jy haar nie die heeltyd nou voel nie, sy gaan lekker woelig raak hier teen week 20-22. Jy moet slaap terwyl jy kan, een van die dae is dit ‘n luxury !!

Ansa, yay vir jou scan, ek dink dis ‘n dogtertjie !! Hoop jy kan sien.

Pais, wow, jou tyd raak nou vinnig minder. Ek is baie bly R groei so goed !! En whoooohooo vir die bos hare !!

Karin, ag lekker man, dis so opwindend as baba perform vir ander mense. Geniet julle kuier !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account