× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #135735 by Beertjie
Hallo Tienka!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Dankie vrou, maar ek stres maar altyd so jong... ek moet se ek is effens moeg vanoggend... dink ek moet bietjie vir my ma gaan kuier. Hoe was jou dogter se B-day toe gewees?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135732 by KarinM
More dames.

Hexy - great nuus oor die reen! Hoop julle kry nog emmers vol!!
:laugh: Te cute van Jayden se se-goed!

Strikkie - oooeee... hoop daai droom is die begin van goeie nuus. :)

Hallo almal anders, Beertjie, Ankia. Hoop ons kry mooi foto'tjie van Ansa se engeltjie.

AFM: Skoonma is hier, maand einde en more aand kom my swaer en sy vrou ook kuier vir viering van my b-day Maandag... gaan dol, dol, dol... :S
O ja, en albei my kids hoes en snot neusies al vir 3 dae lank en in die nag is dit -wel - "nag". :( hul hoes so dat ek en manlief omtrent nie slaap nie, ai tog, hoop dit gaan gou oor.
Op 'n ligter noot :) - gisteraand het Kiana omtrent afgeshow vir haar ouma, haar sommer dadelik twee harde skoppe gegee reg op haar palm, :lol: en toe sommer vir haar boetie en sussie ook vir die eerste keer gewys sy is reg vir hulle! Dit was te cute, sy het nog nooit so vreeslik gewoel soos gister aand nie en dit hou nog al die pad aan vanoggend, so ek dink sy het behoorlik gegroei en besig om gewig aan te sit. Sal maar more sien en hopelik sal sy die keer vorentoe kyk en ons mooi foto'tjies gee.

Lekker dag almal!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135730 by Tienka
More more almal,

Ella, jip dis moontlik om sist en al swanger te raak, ek kry van tyd tot tyd siste maar dit gaan vanself weg. Gaan eerder vir 'n scan as jy onseker is.

Hexy, goeiste dis funny, die kids is slimmer as wat ons dink!!

Beertjie, jy moenie so stres nie, ek is seker Janka is fine, sy skop dalk na agter of bo dan sal jy haar nie sommer voel nie. Jy het jou slaap nodig girl!!

Pais, wonderlik dat dit so goed gaan met julle 2tjies. dis nou nie meer lank nie, ek kannie glo hoe vinnig die tyd verbygegaan het nie.

Hallo Strik en Ankia :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135727 by Beertjie
Hallo Pais, is so bly als gaan goed met jou en Rikus.. Het jy baie sooibrand? Skies ek vra maar wat is femur?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135721 by Paisley
hey dames!! Sorry geen personals....

Hoe gaan dit met almal?

Dit gaan baie goed met my en rikus - ons was gister weer by die dokter, boeta weeg 1.8 kilos en is sterk en gesond. Sy koppie en buikmetings is so 1 week voor, en sy femur is presies op tyd.

Boeta het gedraai en is koppie na onder - ready to launch! Hy het 'n BOS haartjies ook... Sou nou nooit kon raai dat hy so baie haartjies sal hê nie - want my man se familie is nie juis geseend in daai kategorie nie, maar ek het nouweer 'n bos krul hare om 'n nasie te voorsien - so beslis mamma se seunki!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135706 by Beertjie
More julle!

LOL, Hexy dis so cute!!!

Ek het gisteraand so sleg geslaap, het nie vir Janka gister gevoel nie en toe le ek en stres die hele nag lank! Vanoggend kry ek flippen warm....

Ansa gaan vandag vir haar scan by gini... afspraak kwart oor elf! So ons hoop daai kleine snip le mooi.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135701 by Strik*kie
Heya Ankies, ja sien so maar dit gee stippellyn, se my fertility signs is verskillend, so wat nou? Die oop sirkels het ff self daar gesit, weet ie hoekom nie?

LOL ek het laasnag gedroom en kry + hpt en dh het aanmekaar pelle by hom, net soos ek hom roep om te wys dan km daar ander pel aan en so kry ek nie tyd om hom te vertel nie. LOL mens kan darem simpel wees!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account