× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #135795 by Strik*kie
Hallo almal wat no ingelog het, lol nee wat ek steur my nie aan die droom nie, alhoewel dit die 1e keer is wat ek so iets droom :lol:

karin shame ouma was seker baie bly oor die show.

Pasley, sjoe R groei no lekker hoor.

Tienka het julle toe lekker b-day gehou?

Beertjie lekker shop hoor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135788 by Paisley
awww karin - dit is soo lekker as die ou klein mensies so vir hulle oumas skop! Sooo precious...

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135782 by Paisley
More karin, tienka!! ONs het fotos, maar jy kan regtig nou nie meer juis sien nie - mits jy presies weet waarvoor jy kyk.

Nope - geen sooibrand nie beertjie. So dit is beslis 'n ouvroustorie. Die femur is die bobeen. My dokter meet die koppie en buik se omtrek asook die femur om die oukie se gewig te bepaal.

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135748 by Tienka
More Karin, klink of jy 'n besige naweek gaan he!! Dis so lekker as die babatjies so afshow :laugh:

Hallo Beertjie, om jou vraag te beantwoord, femur is baba se bobeen, hulle meet dit met elke scan. Skuus ek hettie vergeet van jou broeke nie, ek het nog net nie tyd gehad om bo in my kas daarvoor te krap nie. Belowe ek sal dit vanaand doen :) Wanne kom jou ouers Pta toe en waarheen kom hulle?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135746 by Beertjie
Ja Pais post ons 'n ou fototjie toe asseblief!
Janka het so snaaks gele, net met die snoesie na ons toe dat die dok nie 'n mooi foto kon neem nie.. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135743 by Beertjie
Hi Karin, jong jy is gelukkig dat sy so woel jong! Ek gaan more bietjie Kimberley toe vir besigheid, gaan sommer kyk of ek vir Janka 'n dra stoeltjie kan koop..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135742 by KarinM
Hi Pais! Sjoe, daai mannetjie raak nou groot! Baie bly dit gaan so goed. Het jy nie dalk 'n mooi fototjie gekry wat jy kan post nie...? ;)

Beertjie - moenie worry nie, voor 20 weke het ek ook hier en daar 'n stil dag of twee na mekaar gehad, dit hang af hoe baba le en ook of sy dalk teen die plasenta vas skop.

More Tienka!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account