× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #135577 by ella~bella
Dankie Lalie, ek is nou net nog meer onseker. Dalk moet ek maar volgende week vir 'n sonar gaan en kyk. Want my eerste scan by die kliniek is cd8. Dan het ek ook nog net 2 dae se meds gebruik.

Ek hoop regtig maar net dit is die oorstimulasie van die meds.

Dit voel definitief soos ovulasie pyne, maar net konstant. Nie seer nie, net bewus daarvan.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135571 by Laliek
Hi almal!!

Hoop dit gaan goed!

Ek val nou sommer hier by die agter deur in ;-)

Ella - onthou die fertiliteits drugs is nog in jou sisteem dis hoekom baie couples swanger raak tussen behandelings. So dit kan heel moontlik wees dat dit nog oortyd werk. MAAR, ek moet jou waarsku dat ek sist gekry het met eerste IUI en as dit die geval is kan hulle nie aangaan met behandeling tot die sist nie weg is nie want dit kan groot probleme op jou eierstokke veroorsaak. So as jy dalk bang is gaan doen 'n scan net voor julle vir 2de IVF gaan ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135568 by Strik*kie
Bye Tienka, en oja ek bly vergeet :blush: geluk met jou meisiekind se b-day. Geniet vanaand wat julle ook doen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135565 by ella~bella
Paisley.... ek sien jy's online!!! Hoe gaan dit???????

Tienka, so ek kan nogsteeds swanger raak met sist en al? Ek is net bang daar kom een of ander komplikasie voor ek met behandeling begin.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135564 by Tienka
Toema Strik, partykeer kan mens net nie meer nie :laugh:

Ek gaan groet, lekker aand, sien julle more!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135560 by Strik*kie
Tienka, ek kan net nie meeeeeeeeeer nie whaaaaaahhaaaaaaaaaaaa. Nee, sal kyk of ek vir dh kan oorreed vir nog 'n ou sessietjie. ;)

Jip dis ons besige tye nou tot so mid des, so moet maar hier wees en hou in alle geval nie van ry oor sulke besige tyd nie.

Sterkte met die ete Ella, en hoop dis die eierstokkies wat werk dat dit klap ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135558 by Tienka
LOL Strikkie, 'n laaste sessie just for fun!! :laugh:

Ek is bly jy gaan darem hier wees Desember, anders gaan ek mal word van stilte

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account