× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #135556 by Tienka
Julle, my wilskrag as dit by kos kom het verdwyn toe ek swanger was en het nog nooit weer teruggekom nie. Ek was gewoonlik nogal goed daarmee, kon nee se vir die verkeerde goed, maar nou vreet ek alles wat ek sien. Eish, ek het 20kg om af te skud en geen motivering nie!!! :dry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135555 by Strik*kie
Tata Hexy, hoop J voel sommer beter. Geniet jou aandjie.

Jooste, :lol: ek sal try maar dink :o: is klaar verby LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135554 by Tienka
Ella, nou dat jy van sists praat, toe ek swanger geraak het met Juan, het die follikel waaruit sy eiertjie gekom het 'n sist so groot soos 'n golfbal gemaak.

Ek hoop regtig dis jou eierstokke wat maar net in overdrive is!!

Eish vir die kerrie in die hitte, sterkte!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135552 by ella~bella
Baai Ankia en Hexy, lekker aand!

Jooste, ja dit klink interessant... nou moet almal net kom met hulle idees!!!

Tienka, ja AF moet nou net wegbly. Ek hoop eintlik net dat dit ovulasie pyne is en nie dalk 'n cyst of iets nie.

My man, het Franse uitruil staff, as 'n mens dit so kan noem, en hulle maak nou die week klaar... vanaand is hulle afskeids ete, en hulle kan kies waarheen, en hulle kies die Indian! Flippit dit is warm en bedompig, en nou moet ons nog kerrie ook eet!!!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135550 by joo~ste
Natuurlik sal ons die winste deel!!! Iets moet tog kan betaal vir die hope HPT en OPK's wat ons almal al gekoop het vandat ons met hierdie TTC-journey begin het.

Julle...ek gaan waai. My admin is hope agter en dit voel vir my dat die ure in my dag net te min is.
Ella ek hoop AF bly weg
Hexy ek hoop jou seuntjie is sommer stukke beter vanaand
Strikke...wil jy nie maar nog 'n BD sessie vanaand in werk nie ;)

Al die ander...lekker aand...

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135549 by sexy~hexy
Tatta almal, lekker aandjie :kiss:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135547 by Strik*kie
Tata Ankia lekker aand.

Tienka, sien jy werk ook Desember, moenie sleg voel nie ek ook. :( My inlaws kom maar vir ons kuier voor xmas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account