× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #133880 by Strik*kie
Hahahaha, dankie vir al die goeie wense, so ek moet net iets kry die maand ;)

Liz, jammer oor af jong ai die heks kan ok net nie die skimp vang en wegbly nie. :(

Marie, as dit more jou OT is moet jy dit geniet hoor en hoop jy kry nice goedjies!


Beertjie :blink: :blink: :blink: :blink: :blink: :blink: :blink:

:silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133879 by joo~ste
Liz
Ja nee vrekked...as ek 8 dae laat is...sal ek verseker glo ek is swanger!! In die 18 maande se tyd was my langste siklus 30 dae en my gemiddelde 27 dae. So...8 dae...sal vir my BAIE laat wees!! Hoe lank is jou silkusse gewoonlik? En..het jy redelike stabiele siklusse of wissel dit elke maand?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133878 by joo~ste
Ag marie...dis so wonderlik! (Buiten nou die ouch skoppies ondertoe!).

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133876 by Liz
Marie r, dis nou net dit waarvan ek praat, ek glo so altans..... ;) Ag lekker, as dit jou ooievaars is more, moet jy dit baie geniet! En as dit nie is nie, wel....dan kom dit nog! :-)

Jooste, jy praat van die blues, ek is nog hier tot 5h!!! :( Jooste, baie dankie, ek sal gou daar gaan kyk. AF was 8 dae laat, mos genoeg om enigiemand hoop te gee!

Hi Tienka, nee ek dink ook nie ons het al gechat nie :) altyd 'n eerste keer. Ek was bitter lanklaas op hierdie thread gewees! Maar nou gaan julle my meer gereeld sien, belowe!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133875 by marie r
Jooste, ek sal probeer om verbaas te lyk. Met Eduan se ooievaarstee het ek ook uitvind wanneer dit is. Maar 'n mens is dan nogsteeds verbaas, glo my. Ek kan net nie dink hoekom hy nou ewe skielik 'n voucher gekry het vir 'n brunch nie. Vir wat sal hy dit tog kry en die werk gee nie sulke goed nie. Maar nou ja.

Ja Jooste hy skop baie en hy draai ook vreeslik baie. Want die een oomblik skop hy linkerkant toe, dan skop hy af (eina) en dan weer regterkant toe

Tienka, ek sal kom wys as alles klaar is en reg is. Ek belowe.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133867 by joo~ste
Hi daar Marie
Lekkerrrrrrr...'n ooievaarstee!!! :laugh: Onthou nou net...jy moet VERBAAS lyk as jy daar instap. En....as dit nie jou ooievaarstee is nie...dan gaan jy anyway verbaas wees...ha ha :laugh:

Lag ek nou vir my eie flou grappie.
Ai...dit is Vrydag blues.....ek is so moeg gewerk...nog net 'n klein rukkie, dan waai ek...

Skop dai mannetjie van jou baie?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133863 by Tienka
Hallo Liz, ek dink nie ons 2 het al gechat nie

Ag lekker Marie, jy moet dit sommer baie geniet!! En kom wys asb foto's van Marinus se kamer toe?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account