× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #133968 by Beertjie
Ai, jammer ek kom post nou eers, maar ek kan nie van my foon af inlog op moomie nie, en ek het eers na nege gister aand by die huis gekom.



Baba is gesond en alles lyk vreeslik mooi... weeg al 267g!!! Mamma is so trots op die klein peanut!!

En nou vir die geslag.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133961 by joo~ste
Beertjie........
ek is nou al baie nuuskierig. Maar okay...jy sal seker eers Maandag kom post.

Hi daar Anje! - ja...sit bietjie die name op 'n lysie sodat ons kan sien wat julle oorweeg. Daar is darem maar bitterlike mooi dogtertjie name!!

AFM:
Ek het nou maar my ticker aangeskuif na 30 dae (net om ekstra veilig te wees). Met my gewone 27 dag siklus is ek dus vandag amptelik 1 dag laat.... (ek is te bang om opgewonde te raak...AF het al 2 keer vantevore ook so 'n trick op my getrek en eers op CD30 sy opwagting gemaak... :unsure: )

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133960 by Lia
Ooooh Marie, jy moet dit baie geniet as dit wel jou ooievaarstee is, maar dit klink maar bietjie snaaks vir my ook. Jy moet asb.kom phodies post hoor !!

Ag nee, Beertjie het nog nie die nuus met julle kom deel nie, ek is seker sy sal Maandag eerste ding in log en julle kom vertel.

Ai Liz, iewers het ek gemis van jou lang siklus, anders het ek vergeet, maar sjoe, ek sou ook gedink het ek is swanger, eintlik het dit al met my gebeur en ek het dit ook gedink. Gelukkig is jy nou weer terug in die game en positief en ons hou duim vas dat die Sperm meets Egg plan werk !!

Jooste, ek sal lysie maak van al die name waarna ons al gekyk het en kom post.

Ons was gisteraand by UNICA mark en het die mooiste goedjies gesien en gekoop, het 'n lekker dadelbrood ook gekoop, gaan hom nou sny en proe, dit ruik heerlik.

Geniet julle naweek !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133905 by joo~ste
Liz
O..ja..ek het bietjie vergeet dat jy nou eers onlangs van die pil afgegaan het. So...dit mag dalk die rede wees vir die siklus verskille. Wees dan maar nog 'n bietjie geduldig. Maar ek verstaan so goed. Ek was al moedeloos toe ons 3 maande probeer het. Ek het REGTIG (met alles binne in my) geglo dat ons dadelik sal swanger raak. Ek weet nie hoekom nie..maar ek het net so geglo.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133903 by Tienka
Beertjie is nou wraggies net aspris!!!!! :dry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133898 by Liz
Jooste, ek het in September van die pil afgegaan, en van toe af was dit maar deurmekaar. Ek het nie eintlik gedink ek sal so gou 'n BFP kry nie, maar ai, die hoop is mos altyd daar, veral as dit 8 dae laat is! Maar hopelik gaan dit beter van nou af. Ek gaan beslis daai "reseppie" probeer, dankie!!!!

Marie, ons wil fototjies sien van die kamer! En van wat jy als kry by die OT! :P

Waar bly Beertjie dan? :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133888 by joo~ste
BEERTJIE.......BEEEEEERTJIEEEEEEE!!!! :woohoo:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account