× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #133723 by Lia
Jooste, hehe vir agter die klimraam :)

Lalie, ek hou van hoe jy dink, jy gaan wel swanger word !!!

Tienka, toemaar, ek kan jou verseker jy kom baie jonger voor as wat jy is.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133721 by Laliek
Dankie Anje!! Ek hoop ook rerig so maar ons besef wel dat dit dalk maand of twee gaan vat voor my liggaam reg is! Dr Pentz het gese ons moet Des volgende IUI doen (so ek neem aan die glucophage sal dan al sy ding begin doen het), maar ons is op vakansie as ons die IUI moet doen!

Hoe gaan dit met sussie in mamma se magie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133719 by Lia
Ok, het nou net vir Beertjie ge sms, haar afspr is eers 12h30...ons gaan nog 'n rukkie wag.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133718 by joo~ste
Okay - ek sal wag tot Maandag oggend en dan eers toets. Ek is nogals goed met wag.....
...ek hou regtig nie van 'n BFN op 'n stokkie nie! (Ek wag veel eerder... :dry: )

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133715 by Laliek
Jooste ek kry maar my dae glo my wat ek in trane wil uitbars en lus is om op te gee! Maar op een of ander manier die volgende dag is ek weer reg vir die ding. En ek glo vas ek gaan swanger raak, dis maar net kwessie van tyd en daar's 'n rede dat dit langer vat vir my al sien ek dit nie nou nie of weet nie wat daai rede is nie ;-)

Ons was by Dr H, oom strikdas se partner gewees en ek het 3 IUI's by hom gedoen. Met eerste IUI het ek wonderlik gereageer op Clomid maar toe kry ek cysts van dit. Met 2de IUI het hy my weer op Clomid gesit maar ek het GLAD nie gereageer nie, net een ou eiertjie gekry en met my 3de IUI het ek Fertomid en Menopur inspuitings gehad en nogsteeds net 1 ou follicle. Hy't toe vir ons gese ons moet aanbeweeg IVF toe maar iets het vir my gese daar's iets anders fout want hoekom reageer ek nie op die fertiliteit drugs nie? Toe was ek baie gelukkig om 'n kansellasie afspraak by Dr Pentz te kry vir tweede opinie en hy't vir my gese op papier moes ons al lankal swanger gewees het maar daar is beslis iets anders fout. Het vir klomp bloedtoetse gegaan en hy't alles getoets en enigste ding wat fout was is ek het insulien weerstand! Dis ook die rede dat ek nie op die clomid of fertomid gereageer het nie want insulien weerstand veroorsaak dat jy meer androgene wat manlike hormone is afskei en hence jou liggaam maak nie eiertjies nie oor die oorskot manlike hormone!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133713 by joo~ste
Strikkie:
Ai, vriendin...ek bid so hard dat hierdie maand goeie nuus is vir my!! Ek sit tot met my bene gekruis...vir wat dit mag help!! ha ha

Tienka:
Ten minste kan jy en jou man interessante plekke vind om die "daad" te doen. Soos...dalk die gangkas.....of in die agterplaas naby die kinders se klimraam (??....nou hol my gedagtes lekker met my weg ha ha :laugh: )

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133712 by Lia
Jooste, wag tot Maandag oggend en dan kom laat weet jy ons dadelik !!

Hehe Tienks, nee hierdie poppie is maar baba D vir nou, tot ons op die regte naam af kom. Het al deur lyste name gewerk, maar net niks wat perfek is nie. Ek kan nie eers my en my man se naam meng nie, daar kom net nie mooi name daar uit nie. Hehe, shame kan dink jou dogter het nie te veel gehou daarvan nie.

HI Lalie, lekker om van jou te hoor, jong jy gaan nog baie gewig op Glucophage ook verloor, ek het. Dit sal nou 'n lekker verrassing wees as julle nie hoef te iui Jan nie. FXFXFXFXFXFXFX

Ek wonder waar bly Beertjie, ek wag nou net vir haar nuus.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account