× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #133694 by Laliek
Wel actually is die hele naweek en sommer tot so Woens toe ook gebook....:-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133692 by Laliek
Strikkels my maag maak sulke draaie elke keer as ek na kos kyk lol! Ek weet rerig nie of dit glucophage is of 'n bug nie! Sue se wel die glucophage doen dit! Maar andersins is ek ok! Begin net nou BAIE prominente O pyne kry so manlief weet klaar vanaand is gebook - goed voel of te nie lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133688 by Tienka
HEt vergeet om julle te se: Verlede week gaan Danielle (dogter) saam met Jaco (ml) om Shayne by die creche te gaan haal, en toe dink een van die mamma dat Danielle Shayne se ma is - LOL, sy was glad nie impressed nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133686 by Strik*kie
Jooste, dit klink vir my of daar dalkies nog 'n bfp oppad is ;) FXFXFXXFXXFXFFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFX en als wat ek nog kan kruis vir jou ;)

Lalie, voel jy beter?

Hi Anje, bly dh kon sussa voel, kan dink hy was baie baie chuffed.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133685 by joo~ste
Hexy:
Ek is glad nie seker nie. Ek het gedink om darem minstens nog tot Sondag te wag. Ek sien nie kans vir 'n BFN op 'n HPT nie. Ek sien eerder kans om nog 'n rukkie vas te byt en te wag. Die ander ding is...ek het nie 'n HPT nie! As AF more nog nie opgedaag het nie, sal ek more gou 'n HPT gaan koop en dan Sondag oggend..of dalk Maandag oggend gou POAS. ;)

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133684 by Laliek
Dit gaan goed met my dankie dat jy vra Jooste!! Ek's nou op my glucophage vir die insulien weerstand en ons gaan natuurlik probeer oor November/Desember en as ons nie BFP kry nie sal ons Januarie vir ons 4de IUI gaan maar darem die keer by Dr Pentz!!

En ek weet wat jy bedoel met 18 maande probeer, as ons nie hierdie maand regkom nie gaan dit oor na 19 maande! Dis maar moeilik elke dag maar aanhou sal ons aanhou!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133682 by Tienka
LOL Jooste, Shayne is ons nr3 :laugh: My oudste en enigste dogter word volgende week 18, so ek dink ons is nou klaar :woohoo:

Hallo Laliek, ons wag in spanning vir Beertjie om te kom vertel of hulle haar baba se geslag kon sien

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account