× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #133860 by joo~ste
Hi daar Liz!
Ek is jammer om te hoor van jou laaste siklus wat jou so 'n lelike streep getrek het. Hoeveel dae was jy laat?

Jy kan die resep gaan kry by:
www.getpregnant.co.za

en dan gaan jy na die TTC forum...en daar is 'n sticky post (heel eerste dink ek...met die titel "Sperm meet egg plan". Daar word alles uiteengesit...van wanneer om die OPK testing te doen en hoeveel keer jy moet BD.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133858 by marie r
Liz, is dit nie dalk daardie "Sperm meets egg plan nie"

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133854 by marie r
Hallo julle.

Jammer ek was so mia gewees, maar hierdie week was so bietjie bedrywig gewees. My huis is van bo tot onder gespringclean, matte & gordyne ens gewas. Is omtrent uit op my voete. Gelukkig het ek dit nie self gedoen nie, maar hulp gehad. Nou's dit nog net môre die karavaan wat van hoek tot kant toe skoon moet gemaak word vir ons vakansie wat oor 3 weke begin. Jippee ek kan nie meer wag nie.

Ek het in die aande probeer opvang, maar het net nie krag gehad om te reply nie. So ek's darem so min of meer op datum.

Jooste, sterkte. Hoop nie AF maak haar verskyning nie.
Strikkie BD jou hart uit.
Hexy, geluk met Jayden se verjaarsdag. Hoop julle geniet die dag saam met hom.

AFM: Dit gaan goed met my en Marinus. Die mannetjie woel net vreeslik, maar ek geniet dit. Sy kamer is ook nou besig om rigting te kry. Die gordyne en blindings is op. Die babakas is terug geskuif in die kamer en die kaste is gepak. Sjoe, maar julle ek het omtrent vreeslik baie klere vir Marinus vir die eerste paar maande, dit is nog alles van Eduan se klere wat goed lyk.

Ek het 'n vermoede dit is môre my ooievaarstee. My man het my nou net gebel en gesê dat hy 'n voucher gekry het vir brunch by 'n koffie shop hier naby ons. Dit is nou heel toevallig die koffie shop wat ek vir my ma gesê het ek sal graag my babyshower daar wil hê. Sal maar sien wat gebeur môre. Daar's tog 'n paar goed wat nie vir my sin maak nie, maar nou ja. Only time will tell.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133853 by Liz
Hallo julle almal!

Jammer, ek het soooo lanklaas hier kom gesig wys, so ek is bitter agter met al die nuus. Ek het darem gesien Strikkie gaan hierdie naweek BD dat dit goedgaan! Bly vir jou!!!! :cheer:

Anje - ons het al klaar name vir al ons kids wat ons eendag gaan hê, hahaha! Maar dit is soos jy sê, daai perfekte naam kom nog kort. Sterkte daarmee!

Ek dink Beertjie gaan 'n dogtertjie hê! ;)

Sterkte Jooste, ek hou duim vas vir julle!!!!!

Ai julle, AF was so bietjie laat gewees hierdie maand, ek wou eers nie, maar het toe op die ou end HPT gedoen, en dit was BFN. En toe daag AF vanoggend op, die ou heks. Maar dan kyk ons maar wat gebeur hierdie maand. Hexy het so hele tydjie terug 'n "resep" hier opgesit van hoe jy elke dag (vir 10 dae, as ek reg is) moet OPK. Het iemand dit nog, want ek kry dit nerens, wil dit graag probeer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133848 by Tienka
Ag sies vir jou Anje :dry: Geniet die shopping!!!!

BEERTJIE, waa is die vrou dan nou vandag??????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133845 by joo~ste
Anje:
Vertel bietjie (as jy weer terugkom om te post) watter name julle al van gehou het. Dalk kan ons almal vir jou ons favourites uitlig en dan help dit julle om te kies! Watter idees het jy vir die babakamer?

KOM BEERTJIE!!!!!!! Ek is nou vrek nuuskierig!!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133842 by Tienka
Ai julle, ek hou styf duime vas vir julle almal!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account