× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #133664 by joo~ste
Strikkie:
Ek hou vir jou duimvas dat julle daardie eiertjie gevang het!! Hou moed!!

Tienka:
Dit sal vir my so heerlik wees as ek ook soos jy (so onverwags) 'n BFP kan kry. Na 18 maande se harde probeer is ek nou al so 'n bietjie moeg...vir die HARDE probeer. Ek wens dit wil makliker gebeur!

Hexy:
Ja...ek het darem gesorg dat daar so 'n bietjie aksie tussen die lakens was...al was ek op daardie besige besigheidstrippie. Ek het nie op OPK's gewee nie...so ek kan nie presies lekker weet wanneer was die OV nie. Maar...ek het darem 1 goeie dag met baie EWCM gehad. Check my fertility chart...dan kan jy darem sien dat daar 'n bietjie action was. :blush:

Karin:
Jong....ek was nou nog glad nie opgewonde oor hierdie siklus nie..want ek het regtig nie gedink dat die 8 dae wat ek weg was enigeiets sou oplewer nie. (Terloops..my DH was saam op die trippie...net vir die wat wonder! ha ha) - maar noudat ek op CD27 staan ...en hier is nog geen teken van spotting of AF nie...nou begin ek so 'n klein bietjie moed kry oor hierdie maand!! :woohoo:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133653 by KarinM
Oooeee.... Jooste! Ons hou duime vas jong! Dis weer hoog tyd vir 'n BFP.. mens kan mos maar bly hoop tot daai blerrie lady in red sing.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133652 by Tienka
Anje, geniet die shopping, jy mag koop net wat jy wil of dit nou prakties is of nie - dis die lekker van baby-shopping :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133651 by sexy~hexy
FXFXFXFX Jooste....het julle darem erens geBD rondom O????

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133650 by Tienka
Hallo Anje, my gedagtes dwaal nogal as ek so in die verkeer vassit :laugh: Ag is dit nou nie lekker dat sy vir pappa so skop!!

Strikkie, soos Karin se, swangerskap tref jou partykeer soos diaree, op die onverwagste tye (wel dit het vir my LOL). Baie sterkte!!

Jooste, ek hou duime vas vir jou ook!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133639 by joo~ste
More almal!
Ek sien Jayden verjaar more? Geluk Hexy!!

AFM:
Ek hou asem op vir AF wat vandag moet opdaag. Gewoonlik is my siklus 27dae. (Maar met die operasie verlede maand was die 1e siklus na die operasie slegs 25 dae...so dalk is hierdie een heelwat langer...)
:huh:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133633 by KarinM
Moed hou Strikkie.. dit gebeur baie maal wanneer mens dink dit sal nie... Het vir ons so gewerk. Ek moet se... ek glo ook dit maak 'n verskil as mens baie ontspanne is en fun het ens... ons het mos weggegaan vir so 5 dae na Franschoek en toe gebeur dit, met baie min BD daarby... en ons het net gewyn, gekoop en ontspan die hele tyd. :lol:
Mens weet nooit... maar intussen bid ons almal. :)

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account