× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #133802 by Laliek
Halllooooo Driekster en Karin!!!

Ha ha Driekie ek hoop daai gevoel in jou alie is reg ha ha. Nee ek glo ook dit sal ;-)

Strikkels - *sing* ek weet tog wat doen jy vanaand ...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133801 by joo~ste
Strikkie
Geluk met jou +OPK!!! Selfs al kry ek elke maand ene....is dit vir my groot opgewondenheid as ek een kry. So 'n gevoel van dat ek weet alles werk soos wat dit moet...en dat daar 'n kans is hierdie maand. Nou...al wat voorle is BD.
Volgens 'n "resep" op die ander forum waarop ek chat moet jy dus nou:
Vanaand, more & oormore BD....dan 1 daggie skip...en dan nog 'n BD inwerk. (Dus...vrydag, saterdag, sondag...en dan dinsdag ook).

Good luck! Dis vrek harde werk hier teen die einde se kant!! :P

Driekie:
Dit moet seker ongelooflik wees as jy voel hoe daai kleinding skop? :)

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133796 by KarinM
:woohoo: Strikkie!! Dis wonderlik! Jou man staan nie 'n kans vanaand nie... :lol:

Hi Driekie - so bly jy voel beter! :) Dis great dat hy julle so lekker show ook gee! Geniet die shopping, lekker!
Ek het die vanilla probeer ja, baie dankie! Dit het effe gehelp, maar die reukie is nog daar as mens naby kom. Dit sal seker met tyd beter word...ek hoop.

Ai toggie.. ek wag ook nou net vir Beertjie...hehehe.
Sal later weer inloer.

Lekker naweek vir julle almal!
XX

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133785 by Driekie
AWESOME AWESOME AWESOME Strikkels!!!!!!!!Nou weet jy wat jou werk is die naweek ne!!Sjampanje en naughties en kerse en afrodisiacs you name it - jy MOET eenvoudig uithaal en wys die naweek!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133782 by Driekie
HELLOA ALMAL OP HIERDIE LEKKER VRYDAG!!

Morgs - wow vir poplap wat al sit!!Definislis goeie upbringing dat sy so vinnig ontwikkel!!
Strikkels - well doneth met jou vloermoer!Partymaal het ons helftes so n skop onder die jack nodig!Geniet die naweek!!
Del - ek het net ek dink Vitaforce se Prenatal vites gedrink en as ek dit nie kon kry DS24 - die belangrikste dink ek is hou by vars vars vars!En baie bid!!!
Anje - jippee dat pappa haar kon voel!!Jy mag maar indulge in goedjies vir kiddie - ek doen nou nog en Markus is al 2!!Die naam sal kom al is dit die dag van haar geboorte!Sterkte daarmee, dis n mission!!
Hexy - happy happy bday vir boetie!!!En gee hom n drukkie van al die moomie tannies!!Geniet die middag af!!
Ella - ek stem met jou oor donker Afrika!Al is ons nog amptelik in SA kan Mafikeng ok netsowel n "Donker Afrika" land wees ons sukkel netso hierso!!!
Jooste - ek dink Maandag sal niemand kan tik nie van duime hou vir jou!!!!
Tienks - hehehehe n bfp so skielik soos diaree!!!Hys dan n regte ou bulletjie mamma, regte boerekos vir hom - Markus het ok so gemaak met ons, hyt net die pudding-purity gelike!
Karin - howzit!!!!!Jy al die vanilla vir die mat probeer??
Lalie - sooooo bly jys op!Ek is sommer net opgewonde om soo te lees van jou storie, net hierdie gevoel in my gat dat dinge nou vinnig tot n punt gan kom!!JIPPEEEE!!!!
Beertjie - weet jy is nie hier maar dink aan jou vir jou afspraak, dink ok dis n meisiekind daarbinne!!!

Hallooooo almal anders - jys nie vergete oor jy nie n personal bdskp kry nie hoor!!!!

Dit gan baie goed hier - die rus laat my regtig stukke beter voel!!!Ek weet nou verseker dis boetie - want vaderland my ligamente laat my baie duidelik daarvan weet!!!En boetie groei te lekker - elke aand kry pappa en mamma n lekker show en die klein klits skop vir jou hard (die plasenta le mos voor en is veronderstel om die skoppe te cushion maar o nee dit voel of hy om dit skop) my hand al n paar keer laat wip van my maag af!

Goodie - ek waai so klein biki vroeer vandag want my liewe man het gese hy wil vir my so een of twee outifts kry want selfs al dra ek t-hemde begin my magie dit opstoot en dan lyk dit of ek n lekker bier-boep tipe iets going het en more is dit Orkney toe vir krieket en verder net rus en rustig wees....dalk goeie idee vir dvd's of iets...hmmmm....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133770 by Strik*kie
LOL Julle gaan nie glo nie maar vir die 1e keer het ek 'n............+ opk. :woohoo: Lekker mal sal julle nou dink, maar dis rerig die 1e keer in amper 2 jr wat ek aan en af opk's probeer wat ek dit kry hehehehehehe

Tata Hexy lekker naweek en geniet die potjie!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133762 by sexy~hexy
Tatta almal...julle almal moet 'n lekker naweek hou :kiss:

Sterkte met almal se BD marathon....en BABY DUST vir julle almal!!!

Gesels Maandag weer!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account