× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #133711 by Tienka
Jooste, met alle respek - 'voesek'. Ek is nou 37, en die 3 van my is oor as genoeg baie dankie, julle ander moet ook mos beurte kry :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133708 by Strik*kie
:lol: Tienka, ja ons het darem nog daai voordeel, maar dit werk ook nie altyd so uit nie hoor. heehhehhe.

Lalie, ek gaan vandag sommer 2x toets na 12 en dan weer vanaand ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133707 by joo~ste
Tienka!
Mensig...nou gee jy my sommer nuwe moed. So (as ek mag vra...) hoe oud is jy? Jou storie is dan eintlik amazing!!! So.....wat dan van nr. 4??? 'n Maatjie vir baba boeitie?? Ag...kom nou!! :P (giggel)

Laliek:
Ek is bly om te hoor dat jy nog positief voel. So, wat tyd aanbetref is ons 2 so bymekaar. Ek sou nou nooit in my wildste drome dink dat ek oppad is na die 2 jaar merk nie. Ek wou amper iets oorkom toe ons die 1 jaar merk begin oorsteek. Dit het gevoel of ek amptelik onvrugbaar "gemerk" word vir ewig! Ek sien jy's nou by nuwe dr? (Dai ene met die strikdas?) Klink of hy weet wat hy doen. Waarom het jy geskuif?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133704 by Tienka
Strikkie, ten minste kan julle dit nog romanties maak met kerse en eetgoed en sulke dinge, ons moet wag tot die kids slaap en dan is dit 'wham-bham thank you ma'm' :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133702 by Laliek
Ha ha Tienka jou arme dogter ha ha.

Ek sal julle se die kamele loop al daar by ons huis rond van die droogte lol!

Strikkie ek's presies dieselfde, nog geen positiewe smiley face nie! Ek dink nie ek het al geO nie want ek kry nou eers die EWCM vandag ook so ek dink rerig ek gaan Sondag/Maandag CD17/18 O! Jy moet dalk vanmiddag weer toets Strikkie en dis baie goeie plan!! Hou aan met die bd - dalk kry ek en jy 'n ou kers persentjie so net na Jooste se goeie nuus ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133699 by Strik*kie
LOL Tienka kan net dink sy was GLAD NIE impressed nie whahahaha

Lalie, ek gaan ook maar aangaan, het ook nog steeds pyne al dink ek dit was gister en nog nie + opk gekry nie :( Maar so DH is ook goed ingelig van die aksie ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133695 by Tienka
Go Laliek Go!! :laugh:

Iemand moet nou die droogte breek!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account