× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #133571 by KarinM
More julle :)

Hexy - baie geluk met jou groot seun se verjaardag more! Hoop Jayden gaan 'n lieflike dag he more en dat sy nuwe lewensjaar vol seeninge.... en ook 'n boetie of sussie sal wees. ;)

Tienka - dankie vir daai doeke opsomming! Sjoe... ek het ook al vergeet... moet maar nog nr. 3's koop, dink ek het so 5 pakke op die oomblik, gaan verseker nog nodig he.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133568 by Tienka
Ek hou duime vas dat babatjie nou mooi saamwerk. Ek dink dis 'n dogtertjie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133566 by sexy~hexy
Johani gaan vandag vir haar sonar, hoop hulle kan sien wat dit is :woohoo:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133563 by Tienka
More, more, dis heerlik koel en reenerig hier in GP :laugh:

Hexy, baie geluk met Jayden se bday, ek weet sommer hy gaan hom gate uit geniet!!

Beertjie - net vir jou. Vanoggend toe ek so sit in die verkeer toe werk ek uit hoeveel doeke ek al gebruik het. Hier is die breakdown:

Newborn - 5 pakke (1 jumbo en 4 gewoon)
Nr 2 - 3 pakke
Nr 3 - 11 pakke (3 jumbo pakke en die res gewone grootte)
Nr 4 - het eerste pak nou oopgemaak

Shayne was 3.88kg by geboorte

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133507 by sexy~hexy
More almal

Hoe gaan dit vanoggend?

Het sommer gisteraand weer bietjie reen gekry, nie gedink ons sal want toe ons huis toe ry toe skyn die son tog te lieflik. Maar dit ruik skoon en vars vanmore :)

Jayden verjaar more :woohoo: Hy is nou al so excited oor sy "happy birthday", ons gaan vanaand by my ma-hulle potjie maak en sommer 'n koek met kersies vir hom gee, en dan sy fiets :) Volgende Saterdag is dit partytjie by Wimpy saam maatjies. Kan nie glo my babatjie word so groot nie MAMMA!!! Sal Maandag kom fotos post :)

Julle moet 'n lekker daggie he....ek gaan nie so baie saam gesels...gou nog die ander lokaal regmaak - fotos opsit ens. En dan gaan ek vandag bietjie vroeer loop!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133447 by Strik*kie
Jip Jooste, dink ok as hy net gegaan het sal ons met geruste hartjies kan aangaan, maar hy sal, ek weet ;)

Tata lekker aand vir almal!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133444 by joo~ste
Ek groet eers julle---
Lekker aand

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account