× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #133401 by joo~ste
Strikkie
My man wou ook nie gaan vir 'n SA nie...maar het op die ou einde ingestem nadat ons huisdokter ook dringend met hom gesels het. Ek hoop jou man sal instem...

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133400 by sexy~hexy
Tatta almal...lekker aandjie vir julle :kiss:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133398 by Strik*kie
Hey Jooste, toemaar hier gaan dit ook die tyd van die jaar dol, maar ons maak nou nie toe nie. :( Dis nou maar een van die dinge!!

Oeeee ek sien jy kan al amper toets????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133393 by joo~ste
Middag almal....
soos gewoonlik is ek alweer laat om te sien wat hier aangaan. Rowwe dae op kantoor wat voorle. Ek is altyd baie besig die tyd van die jaar om alles klaar te kry voor die GROOT vakansie (joegaai...ek kan nie wag nie...!! :silly: )

Ek weet ook nie wie is Dante nie? Dit is baie hartseer!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133387 by Strik*kie
Skies, Ella, ek was eers uit, nee nog nie getoets nie, was halwe ego-ding jong. Maar ons sal nou sien wat gebeur na my halwe vloermoer van gister. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133378 by ella~bella
Hallo almal!!!

Glo dit gaan goed met almal! Ek het nie kans gehad om op te vang nie, sorry! Ek het 101 gryshare bygekry oor my internet wat net 5 minute op 'n slag aan is... donker Afrika vir jou!

Del, folic aci is 'n moet. Dink die ander girls sal beter kan se watter supplements goed is. As ek kan preggie vits drink, sal ek die Materna se ene met die DHA drink. Snaaks by die kliniek gee hulle net folic acid en Vit B6 (50mg) en jy mag met IVF tot op 12 weke geen ander vitamines drink nie. Weird.

Morgan! Carli is te pragtig!!!!!!!

Driekie! Hallo! Voel asof ek jou elke keer mis.... ek is net so bly oor die reen! Ons kry mos maar dieselfde reen.

Ai julle, dit is darem hartseer van Dante. Ek het op facebook gaan lees. Dit is so mooi wat oor hom geskryf is. Dit is baie special.

Strikkie, ek het so vinnig try lees, ek wil jou iets vra, maar jy hoef nie te antwoord nie... het jou man nog nooit vir toetse gegaan nie?

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133324 by DelBlig
Hallo Julle

Ek het nou die Dokter gebel vir my 3de keer om op Fertomid pilletjie!

Ek wil by julle hoor watse vitamin aanvuller sal goed wees vir 'n persoon. Ek het gister gelees dat koffie glad nie goed is as jy wil probeer om swanger te word nie. Is daar nog goedjies wat 'n persoon liewer moet uitskakel?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account