× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #133316 by Lia
Girls, wie gaan na die JHB moomie meet toe in Midrand ?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133299 by klippie
Girls, ek loer gou weer vinnig in!

Morgan - Carli is net te cute vir woorde! Kan nie glo sy sit al regop nie! Jy het gevra oor die dr - jy kan gaan op www.hpcsa.co.za, dan kliek jy op access to register en kies dan i-register. Dis op die oomblik buite werking, maar daar is 'n e-mail adres waarheen jy query kan stuur. Jy kan hulle seker ook bel - hulle sit in die stad op die hoek van vermeulen en hamilton.

Anje panje, ek is sommer jaloers op die kombuis - jy gaan dit so geniet as dit eers klaar is!

Al die ander girls - hallo en koebaai, praat later weer!
O ja pais, geluk en sterkte!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133294 by Lia
Morgan, ek het vir Dante op fb gevolg, hier is 'n link: www.facebook.com/group.php?gid=249979780531 .

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133292 by Lia
Morgs, ek was bietjie besig die laaste tyd, maar nou wat ek bietjie tyd het, is dit maar lekker stil.

Strikkie, o, wel dis 'n goeie begin !! Dit help al as hy ook positief is. Mmmmm, geniet julle besige week ;) En baie sterkte vir die ophou rook, my man het nou al 11 maande opgehou rook en ek rook nie, maar die eerste 3 maande wat hy opgehou het was amper ondraaglik vir my (hy was baie buierig) - so Baie Baie Sterkte daarmee, dis nie maklik nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133288 by Morgan
Ok ek het iets gemis wies dante?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133286 by Strik*kie
LOL Anje, nee nog nie sooooo ver gevorder maar ons gaan die maand voluit probeer, en ek gaan ophou rook en daar is paar veranderinge in ons huis, ons gaan bietjie besig wees vir die volgende week. ;) He he nee dit klink net erger as wat ek dit maak. Nee, weet jy my dh is baie gestres en so is dit altyd moeg so ons het net bietjie gechat oor ttc en als wat daarmee saamgaan, nou is hy + die maand is die maand!! lol

Morgan, C is al so groot, cutie ding!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #133282 by Morgan
thanks karin ja nee weet nie waar die tyd heen is nie!!!

waars almal vandag?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account