tanz - net plynweg dit suck girl - sorry vir jou verlies en onthou hierdie support hier is amazing almal v ons al deur of similar iets gehad en raad en ondersteuning hier amazing
more al julle pragtige girls - ekke opgevang wooooooohooooooo
beertjie - bets on boy girl
driekie - super cool re sascha - weet nie wat weet jy van rotties af nie maar hulle is AMAZING, pragtig, gemanierd awsome waghonde maar super loveable en soos groot skoothonde - tot my man wat altyd nie die punt kon sien hoekom ek net rotties hou nie se nou na sy 2 pups is hy 180 grade omgedraai vir hulle
morgs - wat gaan aan waa jy girl????????
ladies ek met moerse skok besef ons ry moreaand al WOW heeltyd gedink vrydag aand maar nee dis vrydag incheck so nou is dit ga-os ek moet tandarts toe vandag, pak, shop en alles nou doen in 2 dae plaas v 3 mmmmmmmmm
anje - kegels voel vrek funny maar as jy eers begin dan raak jy eventually so goed dat as jy net dink dan kan jy auto doen en laaaaank knyp glo my its worth it - doen somer elke keer as jy moomie dan sal jy onthou
ella - very nice pics jou girl is 'n beaut!!
ok over and out moet try wasgoed in reen weer droogkry om te pak LOL
slakkie - as ek terug is sal ek jou fb dan praat ons op die private messages daar - ek was daar waarnatoe julle gaan en het alles self gereel en het die stad en 2 eilande ook gedoen een aan elke kant so ek kan jou blowdown gee van hoe wat en waar??