× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #132242 by ella~bella
Jooste, dis goeie nuus van FS! Ek glo jy is ook op die lys van BFP voor 2010 verby is!

Ek dink sodra mens hernuwe hoop het, is alles moontlik!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132239 by ChaNa
Dankie julle.

Oi ek het nou net vir my skoonma dit gemail en nou voel ek bitter stupid.. EK weet nie hkm nie maar ek voel soos 'n groot assh@le op die oomblik.Dalk is dit maar omdat my onderbewuste dalk bietjie bang is

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132238 by ella~bella
Hie hie, Driekie, jy's so sweet! Ek het eintlik van die temperatuur buite die huis gepraat!!! Maar dankie vir die positive thought!

Jooste, eerste IVF was onsuksesvol. 2 Baie goeie kwaliteit embryos teruggeplaas, maar die hegting het nie gebeur nie. FS het gese die gouste wat ek weer kan probeer is om een siklus te skip, en dan die volgende een te doen, wat nou in Desember is.

Ek weet nie regtig watter dag ek in my siklus is nie, ons bd nou net vir fun! Dis eintlik lekker om te weet ons gaan nooit weer vir "werk" bd nie! Ek hoop regtig nie oor 15 jaar glip daar enetjie deur en sit ons met 'n laatlammetjie nie! Haha!!

Al wat ek weet, my eierstokke is nog super charged met al die hormone, en ek is duidelik bewus van albei kante!

Blykbaar sal my siklus nie veel verander nie, so ons hoop op cd1 - 3 Desember!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132221 by joo~ste
Hi Ella
Ek was bietjie uit aksie die laaste 5 weke en sien nou jou signature wat se dat jou eerste IVF nie geslaag het nie. Ek is so jammer om te hoor. Ook sien ek dat julle weer gaan probeer in Desember. Waar trek jy nou in jou siklus?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132219 by Driekie
Alloa!!!!

Kom ek probeer gou onthou:

GB- sjoe jou arme vriendin!Sterkte vir haar en ek hoop hulle kan nou die probleem oplos!

Cornel - jy moet jou vakansietjie terdee geniet!!En voor jy jou ogies uitvee is jy permanent terug!!

Jooste - dit klink mos nou na n pva wat gan werk!Sterkte met julle besluit en ek hoop regtig van harte dit eindig binnekort in n BFP!

Nel - ek het jou reeds gebel maar net om te confirm, my ma'le stel belang moet dit net bespreek met mekaar en sal my laat weet, andersins sal ek hierie kant hoor noudat onse Brakenjan-hond se plekkie leeg is!Ek laat weet jou binnekort!!

Karin - mamma en kiddies is ewe mooi!WOW!!En daai magie is soooooo cute!!! Probeer Vanilla Essence in n bakkie in die kamer, sal die reuk ten minste wegvat!En ek het iewers iets gehoor van suurlemoensap ook maar is nou nie seker meer wat die raad is nie!

Anje - dankie ek het die posts gelees!En super-wow jou magie wen vir my die prys van die mooiste magie hoor!!O ja en die drome - ek het ok al n paar wille drome gehad..met Markus en nou met Eoin..selfs een of twee keer al gehuil in my slaap of sommer befoeterd wakker geword oor hierdie drome!Hehe - dis maar angs en vrese wat in jou onderbewussyn ronddwarrel, maar ek dink nie jy hoef te bekommer nie jy is klaar n fantastiese mamma as ek so kyk na hoe jou magie (en natuurlik baba) groei!!

Ella - jy gemention van die temps wat so hemelhoog is!AMEN op daai ene, nou kan jy net imagine hoe dit voel (37 grade en meer) met n boep!!Nie dat ek hoef te se nie, jy gan dit self voel een van die dae ne!Ek WEET daai volgende ene gan werk!!!

Haaaai Charlaine - sjoe maar jy was lanklaas op!Jou poppie is te cute hoor!IVM die doop - solank die redes en doel van die doop in jou hart reg is maak die plek glad nie saak nie, ek dink dis wonderlik dat jy dit met mense wat jou ondersteun en na aan jou is deel en op n special manier dit wil celebrate want dis tog mos wat doop is n celebration van jou toewyding aan God...ek se go for it en ek glo nie jy sal sukkel om n pastoor te kry wat dit sal doen nie!

Helooooooooo almal anders, skuus oor daar nie n personal msg vir elk een is nie, my brain onthou nou net sulke flashes!!!


Baie baie dankie vir almal se raad, ek gan dit vandag gou google, net gewonder of enige van julle ongewone of ou boererate het wat ek kan volg, maar lyk my dis maar die extent RUS RUS EN RUS EN WATER WATER WATER....
Ek voel darem van gister af nie meer so moeg moeg nie en vat dit nou ernstig op om die stress so laag moontlik te hou!

Voel nou vandag weer stukke stukke beter, ek moet byse my bday bonus wat my werk my betaal het help ook daarvoor!!En nou weet ek hoekom ek vir klein Eoin onder en langs die kante voel en nie voor op my maag nie...die liewe plasenta is sy kussing!En die size is baie confusing want al die websites se op 22w is die gewig van baba min of meer 425gr en volgens die sonar Vrydag is dit 21w en Eoin het 440gr geweeg....hehe solank my meneer gesond is en dit lyk so is als honky dory!!!
Anyhoe - dis about die extent van wat hier aangaan..

O ja shame ons het n krimpvarkie rescue mission gehad, hyt op ons stoep opgedaag Woensdag en ek en Dh het hom aangeneem en Sonic gedoop en goggos gevoer en hyt selfs ons katte se kos gelike en en en maar dit het net gehou tot Vrydag toe want toe gan hy ongelukkig dood..ons dink hyt bosluiskoors of iets gehad wnat die arme dingetjie wat so groot soos n hand is het so iets soos 16 bosluise op hom gehad!Ai ek hoop osn kry weer ene want hulle is flippen cute!!Ons vorige ene was net so oulik maar het weggeloop toe my swaer die deur oopgelos het

En dis nou regtig al wat hier aangaan!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132218 by joo~ste
Charlaine
Ek twyfel nie dat jy 'n Pastoor sal kry wat dit vir jou sal doen nie. Jy moet net 'n bietjie rondvra. Dit is nie ongewoon dat mense in hulle swembaddens by die huis gedoop word nie. God juig oor elke hart wat hy kry....of dit nou in die kerk....of in 'n swembad is! Hy gee nie nie hom nie..solank ons Hom net aanroep.

Anje
Moenie dink aan jou drome as simpel nie. Dit is regtig maniere waarop ons onbewuste vrese / blydskap en drome opper...sodat ons bewuste daarvan kan sin maak. Sjoe....maar ek is "diep" vandag ;) . Maar weet dat met elke "simpel" droom ...sorteer jou brein ietsie uit wat dalk onbewustelik 'n probleem kon veroorsaak of wat reeds 'n probleem is. Ons is darem wonderlike gemaak!!

Dit het nou net hier by ons begin reen.....eers net 'n bietjie gedrup...en nou sous dit behoorlik. Dit is so lekker. Ek hol sommer buite rond!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132202 by Lia
Hi Jooste, dis wonderlik !! Ek is bly jy is so gelukkig met jou FS. Nou is dit duim vas hou en baie bid vir jou twee strepies, maak nie saak of dit nou of in die nuwe jaar is nie.

Charlaine, ek dink dis great dat jy gedoop wil word, hoe dit ookal gedoen word maak nie regtig saak nie. Baie Geluk en hou ons asb. op hoogte mbt wanneer dit gedoen word.

Dankie julle, dis sommer simpel drome.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account