× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #132539 by ella~bella
Hexy, hoop Jaiden word gou beter. Shame man.....

Hallo Beertje! Nog net 2 slapies!!! Kan jy glo jy is al amper halfpad! Het jy al baie baba goed gekoop en die baba kamer reggemaak? Kom vertel bietjie. En post fotos!

Ek het 'n ding oor 'n pram.... watse pram het jy gekies, of het jy in gedagte? Ander girls, gee julle mening ook!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132534 by KarinM
More dames.

Hexy ~ ai girl... my hart trek so inmekaar as ek jou seerkry lees... Ek is jammer oor dit vir jou voel of dit nou gespoil is. Om eerlik te wees moes jou man seker gemaak het of sy ouers gaan of nie, en van hulle kant af moes hulle vroeer bevestig het in plaas van om dit net te los.
Maar ek glo ook dinge is vir jou soveel erger is op die oomblik oor die seerkry en leemte wat jy ervaar en jy wou maar net bietjie kwaliteit tyd gehad het met jou man ook... Hopelik gaan dit anders uitdraai, en hopelik sal jy nogsteeds 'n heerlike naweek he. Moenie die foto shoot kanselleer nie, soos Ella se, dit sal julle die wereld se goed doen, jy sal sien.
Sterkte jong... drukkies vir jou... ek glo vas een van die dae groei daar 'n nuwe wonderwerkie vir jou en manlief... nie 'n plaasvervanger nie, maar 'n nuwe vreugde en liefde.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132523 by Beertjie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132518 by Beertjie
More julle!

Ai Hexy, ek kry jou jammer girl, ek sou ook sommer my moEr gestrip het, en vir hom se hy kan alleen saam met hulle gaan kuier(ek weet jy moet eintlik gaan) Byt vas jong!

Hoe gaan dit Tienka?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132516 by ella~bella
Ai Hexy, ek gaan eerlik wees en ek sal presies dieselfde gevoel het as jy. Moenie die photo shoot kanseleer nie, dit is baie special. Dit is julle 3tjies se lekker tyd saam. En maak maar die beste van die tydtjie.

Gebruik hulle as babysitters dat jy en manlief bietjie kan uitgaan en mekaar kan geniet! Hulle kom seker nie net saam vir die joy ride nie!!

Nelria, ek het nie fotos opgesit nie, en het ook nie kids nie! Geniet julle holiday! Dis mos afterall the festive season!

Hallo Tienka! Hoe gaan dit daai kant? Settle jy oraait in terug by die werk? Kan nie glo jou mannetjie is al 4 maande oud nie!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132502 by Tienka
More almal, ek het nog nie opgevang nie, sal gou gaan lees.

Hexy, ek kan verstaan dat jy so voel, baie sterkte, wens ek kon jou 'n stywe druk gee!!

Kom julle Pta toe?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132474 by sexy~hexy
More almal

Tanz - baie jammer om te hoor van wat gebeur het....sterkte deur hierdie moeilike tyd.

Hoe gaan dit met al die ander??

Ek is vanoggend baie hartseer, kwaad, emosioneel, afgestomp...whatever. Ek en DH het gisteraand een helse fight gehad....


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Boonop is Jayden siek, hy het gisteraand koors gehad en vanoggend opgegooi. Hy het by my in die kamer geslaap en DH op die bank. Moet netnou gou dr bel om 'n afspraak te maak. So ek is moeg en emosioneel en down en ek en DH praat ook nog nie regtig met mekaar.

En dan is dit vandag 8weke....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account