× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago - 15 years 11 months ago #132191 by ella~bella
Hey almal!

Ai, ek hoop Cornel kom log nog vir ou laas in, wil net se jy moet 'n stunning vakansie he!!! Gaan voluit!

Ons internet gee nou elke 5 minute probleme, dan is ek online, dan nie... baie frustrerend, but welcome to donker afrika!

Charlaine, dit is great dat jy besluit om te doop. Moet asb nooit sleg of verkeerd dink omdat jy nie as kind gedoop is nie. Nerens in die Bybel (so ver my kennis strek, maar ek kan verkeerd wees!) praat hulle van babas doop nie, maar wel van groot doop. Ek gaan ook nie eendag my kind doop nie, maar wel inseen.

Dit maak ook nie saak waar jy dit doen nie, solank jy die mense om jou het wat jy daar wil he, en dat dit special is. Ek verseker jou dat jy nie sal sukkel om 'n Pastoor te kry wat dit vir jou sal doen nie!

Dit is awesome! Ek is bly dat jy daardie stap geneem het!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132176 by ChaNa
Dankie jooste bly om te weet daar is mense soos julle hier waar mens kan kom raad vra.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132175 by ChaNa
Dankie jooste. As ek dink aan die doop ini kerk raak ek ook bly maar as ek net met myself praat op die manier wat ek graag gedoop wil word soos hier onder dan is ek in trane. So aangesien hierdie manier my so emosioneel maak dink ek dis die absolute regte een.

Dis 'n mooi tipe emosioneel hoor nie slegte een nie lol.

Nou moet ek net eers kyk of ek 'n pastoor kan kry wat dit sal doen so.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132172 by joo~ste
Charlaine

Ek dink dit is PERFEK! :)
Jy moet doen wat vir jou gemaklik gaan wees en dit moet regtig 'n oomblik wees wat jy vir ewig binne jou sal bere. Dit is allermins nie 'n joke nie en sorg regtig dat die mense wat by jou is op daardie dag net so STERK oor jou geloof voel as wat jy voel. Dit sal 'n wonderlike ervaring wees...

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132169 by ChaNa
Dankie Jooste ek is so bang mense gaan dink ek sit die pot heeltemal mis met die doop en vat dit nie ernstig op nie.

Kyk my pa is nie 'n christen nie en ek het al die jare hom gevolg in wat hy glo. Dis hkm dit vir my so moeilik was.
Nou my skoonouers en DH is groooot christene en wou nog altyd so bitter graag he ek moet die Here leer ken, maar hulle het my gelos totdat ek self besluit het.

Ek het hierdie prentjie in my kop wat ek graag wil volg met die doop. Dis hoe ek myself imagine het oorgaan na die Here.

My skoonmale het 'n binnehuise swembad, nie diep nie en meer 'n splashpool baie oulik. Maar die swembad is so half in 'n courtyard binne in die huis, so ek ht gedink:

Dit moet al redelik donker wees buite en dan soek ek klomp kersies om die swembad en roosblare of iets wt binne die swembad bo op die water dryf, en die swembad is dan verhit natuurlik.

Dan by die trippies en op die vloer by die courtyard kan my skoonma bietjie mooi maak en weereens paar kersies aansteek en dan soek ek net DH,Skoonma,skoonpa en skoonsuster daar.
Die pastoor kan sy reeltjie se wat hy wil se vir my en goed op my kop neersit of watook al hulle doen en dan wil ek he moet ek en my skoonouers (Wat my support system is so by the way) elke een 'n lang kers vat en dan een groot kers saam aansteek. Dit beteken vir my dat my skoonouers en DH saam met my belowe om my op die regte pad te hou en om saam met my te groei met die Here en my te help groei en dat hulle altyd daar sal wees as ek hulle dalk nodig het as 'n dag vir my te moeilik lyk.

En dan kan die pastoor my in hulle swembad doop met ligte gospel strelende musiek in die agtergrond.

Dis nou nog net vaag weg wat in my kop aangaan.
Maar dink julle dit sal oky wees.

Die rede hoekom ek nie my ouers daar soek nie is omdat my pa sal dink dis een groot joke en dan gaan ek dit nie met gemak kan doen nie wnt ek gaan heeltyd luister wt hy se.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132164 by joo~ste
Cornel...okay...ek dink jy kom SA toe!!!! Joegaai!!!! En jy verloor so lekker gewig!!! Nog 'n joegaai!!
Geniet dit en lekker kuier...

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132156 by joo~ste
Charlaine
Ek dink nie dat die God wat jy nou leer ken gaan omgee waar jy gedoop word nie. Die plek (volgens my) speel nie so 'n groot rol soos wat die rede 'n rol speel nie. Ek is bly jy is excited daaroor ...en dat jy die Here in jou lewe wil aanneem!!! Dit is ook wonderlik dat jy dit alles deel met ons.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account