× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #132153 by joo~ste
Hi daar almal!
Cornel...waarnatoe gaan jy? Sorry....ek is alweer agter met alles. :blush:

Anje....jy sal 'n wonderlike ma wees! Daardie droom klink vir my alte veel dat jy in jou onderbewuste bekommerd is oor jou skills as mamma. Dit is sekerlik so normaal....maar weet dat jy die beste ma vir jou baba'tjie sal wees.

AFM:
Ek was verlede week by die FS. Wat 'n absolute wonderlike man. Hy het vir my in detail bespreek van my lap en vir my gewys (foto's) van hoe die vloeistof uit my buise vloei (werklik wonderlik!! :P ). Ek en DH moet besluit of ons dadelik met Femara wil begin ...en of ons eers volgende jaar gaan verder probeer TTC. Ons oorweeg nogals die lg. want ons is altwee gereed vir 'n effe van 'n break. As die Femara nie werk nie...dan moet ons oorgaan na IUI.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132151 by ChaNa
Bye Cornel en veilig aankom

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132149 by Strik*kie
Bye Cornel!!!! Geniet elke sekond saam jou ouers en familie!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132148 by ChaNa
Julle ek soek julle input bietjie.

Ek is nie as kind gedoop nie en omdat ek nie in 'n christelike huis grootgeword het nie was ek nog nooit naby die Here nie. Ek ht vroeer die jaar begin om na iemand te gaan wt my help om die Here te leer ken en ek raak excited daaroor. Ek wil bitter graag nou gedoop word, die AGS kerk doop mos groot in 'n ''pool'' water. Nou ek weet dit is seker verkeerd maar ek wil nie in die kerk self gedoop word nie, ek wil he 'n pastoor moet my in my skoonmale se swembad kom doop en moet so anderste klein ritueel volg wt ek in gedagte het.
Dink julle dis sleg dat ek by die huis gedoop wil word? Dis nie omdat ek nie van die kerk hou nie, dis omdat ek die laaste paar maande hierdie spesifieke toewyding idee in my kop het van hoe ek oorgaan na die Here en op watter manier. Dit steek nou vas in my kop

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132147 by Slakkie
ENJOY!!! Cornel!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132144 by Cornel
Dames!

Die tyd het aangebreuk!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ek gaan 12 uur eet,vir DH kos bring ~ hy slapies nou,dan gou stort en dan die pad vat!

Ons gesels weer oor 2 weke hier op moomie.

EK SAL VIR JULLE LOER VAN MY FOON AF!!!!!!!!!!!!!

Baai en lief vir julle almal!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132141 by ChaNa
Anje jy gaan nog baie sulke drome droom. Toe ek swanger was met kylie het ek ook baie drome gehad, een waar sy gebore word en sy lyk soos 'n apie. Haartjies en 'n stertjie hehe..

Elke eerste mamma is bietjie skrikkerig diep binne haar oor allerhande dingetjies, maar sodra daai dogtertjie in jou arms is verdwyn alle worries en drome jy sal sien.

Ek raak skoon excited vir julle kani glo julle is al so ver swanger nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account