× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #132139 by ChaNa
Dankie Anje

Jip ek sal maar die goeie huisvrou wees en begin bak en brou hehe. Ek maak kos maar oi het nog nie koeke, beskuit en sulke goed gemaak in my kombuis nie hehe. Kyk met 'n kleintjie wat ampertjies 3 is het mens net nooit tyd nie. Sy weier om my alleen te los

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132137 by Lia
Girls, ek het gisteraand 'n nagmerrie droom gehad, gedroom baba is gebore en ek is op kraamverlof by huis. Baba huil sonder ophou, my man is nie daar nie en ek is raadop en op die punt om mal te raak, my skoonma daag op en ipv om my te help, gaan kla sy my aan my 'n maatskaplike werker, wie die kind wil wegvat en almal is kwaad vir my. Vertel vir my man vanoggend die droom, hy se daar is 'n maklike oplossing: As ek nie hier is nie, moenie die deur vir my ma oop maak nie....hehehe, lekker gelag, maar sy ma is darem nie so tipe mens nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132136 by Cornel
Dankie Anje!

Charlaine Pm!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132126 by Lia
More more dames, het vanoggend probeer groet, maar dis maar dol hier.

Hi Ankies, dit klink lieflik, geniet dit !!

Drix, het sommer vir jou gereply op die ander thread. Maar het nie advies vir jou nie, het jy dit al gegoogle? Maak dalk ‘n nuwe thread oop en vra die mammas.

Nel, is dit nie amazing hoe baie goed daar is om te doen en mense om te sien na exams nie, ons is ook vreeslik besig. O ja, nou wat jy dit noem ek onthou jou post, ek het begin met die kegel oefeninge, maar moet se dit voel bietjie funny, nogal kielierig. Aaah, ek sal so graag die Rottweiler wil in vat, maar daar is net nie genoeg plek in ons erf vir twee rotties en 3 yorkies nie. Ek het sommer al ‘n paar mense gevra ook. Sal sommer vir jou op fb ook paste.

Ai Cornel, dis so hartseer van klein Dante, dit breek my hart dat hy deur so baie moet gaan. Geniet jou vakansie !!

Hexy, julle moet gold reef geniet !! Geniet J se partydjie en ml se kleinsus se kuier, miskien kan sy sommer help met die partydjie dinge.

Karin, wow, kyk hoe pragtig lyk jy en jou kiddies !! Jou pensie word vir my net mooier en mooier !! Jammer oor die mat, die oc weet seker sy het aangejaag, nou is sy te bang om terug te kom. Ai, dis so moeilik om ordentlik hulp te kry.

Charlaine, lekker om van jou te hoor. Wow, dis ‘n pragtige foto van jou dogterjie !! Toemaar jy sal iets kry om jou besig te hou oor jou vakansie.

Eina G, jou arme vriendin, ja dit laat mens twee keer dink. Maak maar seker jy is by ‘n dr wat net goeie verwysings het – dink tog dis die pyn die moeite werd. Oooh lekker, niks so lekker soos vars gebakte beskuit nie. Ons gaan net ‘n klein rukkie weg oor Kersfees, was mos Kaap toe laas jaar, so gaan die jaar sommer net naby kamp.

HI Slakkie en almal anders wat ek moontlik kon gemis het!!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132125 by ChaNa
Ja wat Cornel ek weet nie wt gaan ek doen om vir meer as 2weke nie te moomie nie.. Is adicted ek sweer hehe.

PM

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132117 by Cornel
Charlaine,PM!

Ons is die hele Desember hier in die Congo,ons gaan eers weer Maart SA toe!!!!!!!!!!!!!

Ek en Jy moet maar gesels...............

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132112 by ChaNa
Sjoe julle ons besigheid maak toe die 16de Desember en dan begin ons eers weer die 3de Januarie. Wat gaan ek als met myself aanvang daai 2weke by die huis? lol. Ons het besluit om nie hierdie Desember weg te gaan nie omdat ons may 2011 oorsee gaan en dit ons redelik baie kos.Eerste Des wat ons nie weg gaan nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account