× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #131892 by sexy~hexy
More almal

Oi oi oi...daar is reen vir ons voorspel, gisteraand so 10druppels geval en toe niks weer....half bewolk....so I'M DOING THE RAIN DANCE (in my mind) hehehe.

Hiya Nel...jy omtrent 'n busy body!! Ons weet regtig nie veel van die mamma en baba nie, nog geen toetsuitslae gekry, weet nie of dit kongokoors was nie (amper soos bosluiskoors, mens begin net van binne-af bloei, val jou organe aan)....Dit is regtig hartseer verby.

AF darem al bietjie beter, maar nogsteeds krampe. Kan nie wag om te begin TTC nie, ek weet dit klink simpel, maar ja ek wil weer begin. Nie te se dit gaan dadelik gebeur nie, so as dit gebeur gebeur dit. My beste vriendin het gister uitgevind sy verwag 'n dogtertjie, ek is so bly vir haar, maar sulke goed is maar vir my bittersweet....

Driekie, weet nie wat jy kan doen om vrugwater meer te maak nie? Dalk bietjie gaan google? Ek sal bietjie my een vriendin vra, haar tweelingsussie het ook gesukkel met vrugwater, een oomblik was dit nog baie en vol, volgende was dit min en moes hulle nood-keiser doen, als oor stres by die werk. So vat dit asseblief rustig!!

Ok dames, daai Saterdag die 4de Desember gaan ons Gold Reef City toe gaan na die photoshoot....so weet nie of iemand wil kom hallo se nie? Soos wat ek verstaan is Gold Reef en Monte bietjie ver van mekaar af, so glo nie ons gaan Monte se kant toe gaan nie, maar sal julle nader aan die tyd laat weet.

Exciting times!!! Jayden verjaar Saterdag....dan sy partytjie die 27ste...dan kom kuier DH se babasus (wat ook al 17 is)...dan Sasol toe vir die photoshoot en Gold Reef....kan nie wag nie :)

Ok genoeg gebabbel...lekker daggie vir almal...laat ek begin werk!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131867 by Cornel
Goeie naand Dames.

Ek wil graag van julle almal vra om vannaand vir Klein Dante Voster in julle gebede op te dra. Die outjie is tans in Bloemfontein Hospitaal,die ou aaklige braak draak het hom weer aangeval.

Dit gaan nie baie goed met die outjie nie,hy is baie moeg en uitgeput. :(

Liewe Jesus,

Ek vra vanaand dat U vir Klein Dante sal veilig hou in U hande,net U sal weet wanneer dit die regte tyd is,maar Liewe Jesus ons smeek vanaand dat U nog hierdie Dierbare Engeltjie van U sal spaar. Ons kan so baie by hom leer,sien......

*Amen*

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131828 by Nelria
hallo hallo ek bly so 10 bladsye agter maar ek vang stuk stuk op na my eksamen is ek so besig met social en admin en shop en prep vir holiday ek min online

so wil net hello se

anje jou pens is te vrek cuteeeeeeeeeee jy lyk defineslis prego nou! woooooohooooooooo

anje/jooste het julle my post oor kegels en nie skeur gesien?

ella - wow girl jou attitude is amazing shoee

hexy - vertel bietjie meer van die ma en baba in kathu WOW dis shocking en hartseer tanja het ook op fb oor dit gepost shame man

beertjie - jou hospitaal sal vir jou verwelkming pamflet gee as jy bed boek en die het lys op van wat in hospitaal sak moet wees

ansa - super pens girl wow en so bly jy nou af verder

tienks - hoe is dit terug by werk jou man groei en lyk soos jaen se clone he he - wil kuier maar het nie oop nwk op oomblik nie sal maar reel

morgs - eerstens waar bly julle nou? dan as julle op plek met jaard is wil julle nie my boet se rottweiller he nie? sy is 2jr oud, stunning en wondserlike waghond - hulle trek na kompleks en wil nie so hond in klein jaard sit nie sy moet kan hol en jol - groot voordeel is sy is{

1 - klaar gehousetrain so jy hoof nie deur schlep van dit te gaan nie
2 - klaar 'n waghond so instant beskerming vir jou en carli
3 - my boet se twins nou 7 so jy weet vir fact sy is veilig om carli want hulle het haar getrain kan perd ry op haar haar rond sleep haar kos afvat etc

so laat weet maar either way hulle baie hartser om haar op te gee en sal haar vat maar soos hy se sy kinders verdien die beste huis so hy wil dit vir haar ook he

G-baby - waar is daai suster waarnatoe jy gegaan het? en wat kos 'n besoek? xen is due sy 6mnde check up amper en maybe moet ek soontoe gaan instead of my suster (gebruik net paed vir siek nie checks)

die res van julle wees gegroet en gebless en baby dust in dosyne

blessed - ai jai jong ek reel en ek reel en jy kan nooit meets toe kom nie???? mens sal dink jy vermy ons LOL

p.s as morgs nie sascha soek nie - invite oop vir julle almal girls of as julle weet v iemand - ons sou haar gevat het maar het mos die 2 pups gekry en my male se teef te oud sal met haar baklei so wil nie sulke fights risk nie

xxx

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131798 by Strik*kie
Shame. Driekels, hoop jy voel gou beter.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131797 by Driekie
Skuus - ekt bedoel ek was Vrydag net so n rukkie by die werk, nie gister nie :laugh:

TARRA

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131796 by Strik*kie
Hey Ankia, bly jy geniet dit, lekker rus hoor!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131794 by Driekie
Hi almal - nou kom loer ek so in op die hond se stert!!!!!

Ek was gister net so rukkie by die werk - want ek is toe Vrydag dok toe:

Eoin is heel gesond hy le net agter my plasenta wat voor aangeheg het aan my baarmoeder so ons kan nie helemal so mooi sien soos ons wil nie..dit wat ons wel na n gestoei kon kry was dat hy nou min of meer 440gram weeg wat 21w is en nie 22w2d volgens my datums nie...
En dan het hy gese ek moet nog meer rus as wat ek doen oor die water nog min is...so as julle vir my raad het SEBLIEF HELP!

Verder was die naweek toe heel rustig behalwe dat ek gister helemal gross gevoel het en sommer hele dag in die bed was - selfs my brunch verloor!!!

Dis juis hoekom ek nou weer by die huis is want ek voel nog bietjie wobbly, maar ek kan darem nou weer eet en drink en voel al baie beter!

Anyhow - ek sien niemand is meer omtrent op nie so ek groet almal en hoop julle het great daggies!!!Skuus oor geen personals nie - chat weer more!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account