× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #131699 by Cornel
Ella,ek gaan shop met die geldjies wat ek het,maar eers moet ek my ma se groceries kas gaan opvul.....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131693 by Strik*kie
Ai nou verlang ek sommer na my pa, klink tog te lekker om net bietjie by hulle te kuier. Ek is nou grasgroen!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131689 by ella~bella
Sjoe Klippie, ek het ook Januarie begin chat... kan nie glo dit is al amper 'n jaar terug nie!

Cornel, ek is opgewonde vir jou part! O jy gaan die shops lekker geniet!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131687 by Cornel
Doodreg,ek sal nog more oggend gou hier inloer.....

Ek is darem so te se klaar gepak......Nog net die klere in die wasgoedmandjie (gelukkig is hulle klaar gewas en gestryk)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131683 by Strik*kie
Ok, ek weet nie maar ek lees aanmekaar soos my gaai, he he, dink die naweek was heeltemal te kort. :blush:

Sal dan maar more vir jou se jy moet lekker kuier en ons op hoogte hou van jou shopping spree ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131679 by Cornel
Nee Strikkie,die drywer kom laai ons more middag tussen 2 en 3 op dan kom ons so 5 - 6 uur in Lubumbashi ~ slaap dan da oor en klim dan woendag oggend 09:00 die vliegtuig.

DH werk nog vannaand sy laaste aand nagskof!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #131666 by Strik*kie
Cornel, vlieg julle vandag al van daar af?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account